More almal
Dis hoe ek vanoggend voel HAHAHA...het so 9uur gaan slaap, maar die nag het hopeloos te lank gevoel en voel of ek niks geslaap het nie

Maar...dis darem
DONDERDAG
Hoe gaan dit met almal??
Ruby...more kan jy toets

Fxfxfx vir 'n BFP vir jou!!!!!!
Ummm...was dit nou Snoekie wie se AF nog nie opgedaag het nie?
Zettie...jy gaan mos more vir jou scan...jy beter kom update en fotos opsit hoor!!!
Jooste...hoe gaan dit met jou vriendin?
Al die ander dames...wat is nuus?? Wat is julle planne vir die naweek?
DH begin weer more te werk....so alweer 'n naweek wat nie soos 'n naweek gaan voel nie....Daarom sien ek so uit na die 21ste...want dan kom DH van nagskof af en is op verlof
Julle dames moet
ASSEBLIEF GROOT ASSEBLIEF vandag 'n gebedjie opstuur vir my DH...hy is genooi vir 'n onderhoud by 'n maatskappy hier en hulle betaal glad nie sleg nie....so ons bid regtig dat hy die werk sal kry!!!
Ek gaan more nie by die werk wees nie, so sal dan weer Maandag lekker gesels