× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215499 by sexy~hexy
Wat het hy gese van jou bloods Zettie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215498 by zettie
Hexy absoluut niks ek moet wag vir die volgende sonar wat die 9 Desember by die FS is die gynie het `n papsmeer ook nou gedoen net om tekyk en seker temaak alles is OK.

Ek moes seker eintlik maar net gewag het vir die sonar by die FS want nou gaan hierdie die langste 2 weke in my lewe wees. :S

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215493 by sexy~hexy
Ag nee Zettie....wat gaan nou gebeur?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215490 by zettie
Julle ek is nou teleurgestel en eintlik net meer bekommerd.


Daar was geen teken van `n vrugsakkie nie. Dokter se ek moet nie bekommerd wees nie daar is niks in my buise wat hy kan sien nie daar lyk vir hom so effens of daar sakkie wil vorm ek is seker net tevroeg.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215489 by joo~ste
Wonderlike nuus, Hexy!

Cisca, ek kan ook nie wag om te hoor hoe is jou eerste scan nie.

Ruby...LOL..nope nog geen simptome nie. Ek is nou eers 3DPO. Wat die inspuitings betref, het dit gewerk in die sin dat ek 2 pragtige follies gehad het en sterk geOV het. Ek het egter nie swanger geword nie (timed cycle). So....die sperms het of nie by die eiers uitgekom nie...of hulle het, maar kon dit nie bevrug nie...of hulle het bevrug...en implantasie het nie plaasgevind nie, want dit het gefragmenteer en opgehou groei....legio verskillende moontlike redes-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215487 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215481 by sexy~hexy
Zettie...ons wag in spanning!!!

Strikkie...sit weer bietjie jou Skype aan.

O ja...ek het vergeet om die BELANGRIKE nuus met julle te deel:

DH se stiefpa is gisteraand huis toe :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account