× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215479 by Cisca
Hi julle

Sjoe, ek is 'n dag nie op kantoor nie en het boeke vol om op te vang! Julle het omtrent lekker gechat.

Blommie en Snoekie - Tog te oulik, maak my nou wonder of ek nie maar ook my naam moet verander nie, gaan nog bietjie dink aan 'n oulike een. :)

Zettie - Kom vertel van jou scan, ek is soooooo jaloers, kan self nie wag tot maandag vir my eerste afspraak nie.

Ruby - Sterkte met die hot flushes

Hi almal, Lynkie Strikkie, Klippie, Hexy, Jooste, Wie vergeet ek nou?

AFM: Nie veel nuus nie. Net lekker moeg die hele tyd. Nog nie MS nie, voel net soms sommer in die middel van die dag bietjie naar, maar dan eet ek sommer 'n sout koekie.
My ma se knie-vervanging het goed afgeloop, maar nog in die hospitaal tot seker more of Saterdag.

Lekker bly julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215474 by CheriseF
Dankie Lynkie en Jooste.

Jooste hoe voel jy? dis seker nog te vroeg vir simptome?
Hoekom het die inspuitings nie voorheen vir jou gewerk nie?
Jammer as dit te persoonlik is, jy hoef nie te antwoord nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215471 by joo~ste
Ruby
My FS wou nie gehad het dat ek die Menophur of the Pregnyl (soortgelyk aan Ovidrel) in my maag spuit nie. Hy verkies 'n spier, want die absorbsie is vinniger en beter. Ek moes in my bo-bene of boude spuit. So....ontspan - al was die Ovidrel in 'n spier gespuit is dit nie 'n probleem nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215468 by Lynkie
Ruby, die simptome is maar normaal vir daardie tipe medikasie en die Ovidrel is maar 'n gevoelige inspuiting- brand nogal baie. Vir my is sulke simptome altyd 'n goeie teken, dit beteken dat die medikasie 'n invloed het en sy werk doen. So bly net positief dink en visualiseer hoe daai eiertjies pop :woohoo:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215464 by CheriseF
Mense die hot flushes maak my dood! magtig dis erg.

Weet een van julle of mens te diep kan spuit met die menapur of die ovidrel? gisteraand se ovidrel inspuiting was baie seer so ek was bang dis in 'n spier in of so iets verkeerds... wat dink julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215461 by joo~ste
Okay.... :laugh:
nou voel ek weer in beheer.

Dis nogals erg hoe afhanklik ons hier aan ons "stage-name" is, hey? As iemand dit verander, dan voel dit sommer vir my dit is 'n hele nuwe persoonlikheid ook. Maar...welkom dan Snoekie en BLommie!

Ek is net so erg op my privaatheid. Terloops...Jooste is nie my van of nooiensvan of niks nie. Dit is sommer net omdat ek eendag die blerrie-jooste in was vir 'n man wat voor my ingery het en ek omtrent whiplash gehad het soos wat ek moes rem trap. Daardie dag het ek op 'n forum ingelog..en sommer die naam Jooste gepick.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215448 by Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Strikkie, hou van die karaktertjies en boodskappies...baie oulik :cheer:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account