Hallo julle,
Julle chat omtrent! Het baie gehad om op te vang.
Het die oggend af gevat, gou my hare laat sny, kleur en strepies ingesit - voel sommer weer mens.
Linda, jammer om te hoor van al jou drama vanoggend, maar ten minste is manlief terug!!
Liz, BD BD BD, daar is nog altyd 'n kans dat jy net later OV. My afspraak by Dr. Strikdas het goed afgeloop, ek gebruik nou 50mg Fertomid en Menopur inspuitings en sien hom dan weer die 30ste.
Hopeful, geniet die laaste BD. Ek voel nog nie anders nie (behalwe baie positief), het maar vandag die eerste pilletjie gedrink.
Strikkie, baie dankie vir al die info oor OPK's en temp dit kom handig te pas.
Klippie, sterkte met die temp en OPK's.
Hexy, daai symptoms klink goed - hier kom nog 'n BFP
Zettie, baie bly oor jou telling wat so goed lyk

Jy moet dadelik kom vertel na jou afspraak môre.
Ruby,

vir daardie follies, FX
Hi Slakkie, Wat's nuus by jou???
Jooste, ek like die PUPO!!!
Cisca hoe gaan dit aan jou kant? Enige verdere symptoms?