× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215291 by klippie
Girls - julle moet nou fokus: wat maak ek as die 7 strippie op is?

Ek wil weet voor ek bestel. :-)

hexy, my afspraak is vrydag....defnitief sny, maar ek weet nie van blond nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215284 by sexy~hexy
Julle beter vandag met my gesels....want ek sit in 'n ander kantoor...en is bietjie bored en alleen.....LEKKERTE ;)

Liz...ek is ongelukkig geen expert op follies nie...het jy iets gebruik die maand? Wanneer OV jy gewoonlik? Want ja, dit kan wees dat hy follies gesien het, en dat dit nog moet groei, en dalk eers hier op cd16/17 mooi groot gaan wees.....

Klippie...het jy toe jou hare gaan blond maak? :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215280 by Snoekie
Zettie,
Jou telling het nou al baie mooi geklim, Sterkte vir jou scan Donderdag.

Klippie,
Sterkte vir jou rus en die nuwe jaar se PVA, ek souook voorstel dat jy nou al by Streikdas probeer inkom, want dit klink my dit is baie moeilik om daar in te kom. Net om later teleurstelling te voorkom.

Lynkie,
Hoe het dit toe gegaan met jou afspraak by Dr. Strikdas?

Chana,
Baie geluk met jou BFP, :woohoo: :woohoo: Geniet jou swangerskap, en mag dit een wees sonder enige probleme.

Linda,
Al wat ek kan se, Geniet jou man, en jammer oor die paar hickups, maar nou is hulle almal uit die pad. ;)

Slakkie,
Geniet die breek oor die kerstyd en sterkte vir jou ook vir Volgende jaar se PVA.

Hopeful, Solank jou OV verder aanskuif het jy dit nognie gemis nie, so julle sal maar net moet BD laat dit klap. Sterkte.

Nou AFM,
Die Gynie het mos gese die scan het geen follicles opgetel wat groot is nie. Maar vanoggend het my BBT temp drasties geval, en volgens FF se vorige charts kan ek more moontlik OV. en ek het vanoggend Eggwhite CM gehad, Jammer TMI :blush:
So nou wonder ek of dit nie dalk moontlik is dat die follies nie net stadig gegroei het nie, want die scan was op CD12 gedoen. Was dit nie net te vroeg nie. So ons sal maar BD asof ek OV more en kyk wat gebeur.

Lekker daggie vir almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215269 by Hopeful
ek voel maar bietjie down oor dit lyk as of OV nou skuif dankie julle vir al die moet in praat ek wardeer dit regtig baie julle.

Kliepie lyk my jy is goed op speod ek is bly jy hou aan dis tog al wat ons kan doen jong. Ek stem saam met slakkie try sommer nou al n afspraak maak by Strikdas dan weet jy jy het darem jy het n spot en dan kan jy realx.

Slakkie hoe gaan dit? wat is julle volgende PVA?

Linda.... ja vrou wat kan mens nou se :blush: geniet vir DH

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215265 by Strik*kie
Hallo

Sjoe dit klink soos byenes vandag soos julle chat :silly:

Ruby, fx die mnd is jou maand. BD soveel julle kan ;)
Linda, jou hubby gaan so verlang het dat hy nie sal worry oor daai ou merkie nie. Jy kan immers "opmaak" vir die skade vanaand met al jou romantiese idees. :woohoo:

Klippie, het my bbt meter ook gekoop by getpregnant en het so 4 dae na die tyd gekry, ek temp in die oggende so 6h00 (al vergeet ek helfte van tyd :blush: )maar onthou met temping sien jy eers as jy klaar geO het, dit waarsku jou nie. Maar as jou temp laag is om en by cd13/14 en vir 3 dae het jy hoe temps bevestig dit O. Met jou LP sal jou temps hoog bly omdat progesteroon in jou lyf werk. Skies ek verduidelik nou baie eenvoudig. Omdat ek O op cd12/13 begin ek al opk gebruik op cd9, maar die mnd het ek vir 1e keer digitals gebruik en op cd 10 begin en op cd11 smiley gekry so ek het geo dan tussen cd11 en 13, wat toe bevestig is op FF op cd13 met my temps. FF sal jou ook se as jy +opk insit watter cds jy moontlik gaan O. As jy die VIP koop op FF gee dit jou baie meer inligting.
Gaan click op my ticker en dit sal jou vat na my chart toe, jy sit al jou simptomes ook in, soos cm, AF, pyne en skete ens wat als saam rol speel om te bepaal en te confirm vir O.
Skies as dit deurmekaar klink, vra maar as nogiets wil weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215256 by Snoekie
More almal,
Ruby,
Jippee vir daai follies wat so mooi gegroei het.
Ons bid nou almal saam dat dit goed sal gaan, nou moet julle net BD laat dit klap!

Jooste,
Ek is Gaande oor jou PUPO plan! Dit is uitstekende idee, Soms is dit beter om net vir 'n oomblik in bliss te lewe... En ek bid baie hard dat jou bliss sommer sal aanhou!

Hopeful,
Sterkte met daai CM situasie van jou. Maar soos jy heeltyd vir almal anders se, niks is onmoontlik nie. Dit van NET een. Ek bid nog elke aand vir jou en ek moet se dit sal nou SUPER awesome wees as jy nou in Desember jou BFP kan kry. ;)

Sal nou verder personals kom doen, het bietjie vergeet wat ek alles gelees het.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215254 by Blommie
:P Dankie julle. Sulke goed pla hom glad nie. Hy sal seker weer se "terwyl jy niks oorgekom het nie is alles reg, die kar kan regg gemaak word"

Net nie lekker om dit alles vir hom te se as hy net terug is nie.

Klippie: Dink ook my kop is al in die slaapkamer. Glo nie ons gaan kan wag tot vanaand nie. :evil: Die weer werk mooi saam

So lyk my oeps

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account