× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215311 by sexy~hexy
Zettie....dis regtig goeie nuus :) :) Kan nie wag vir jou update oor more se sonar!!! Hoe laat is jou afspraak?

Wie van die dames hier het Skype?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215309 by zettie
Hallo julle sjoe julle gesels lekker .

Ruby lekker Bd FX fX weet sommer die maand is jou beurt.

Die res van julle ek het al moed opgegee met die opks myne het nooit `n positief gegee nie selfs nie eers die dag toe my LH hoog was nie.

My telling is op na 468 vandag. :woohoo: :woohoo: my eerste sonar 7 weke sonar is die 9 des by Fs maar gaan steeds more gaan vir die sonar by my gewone gynie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215298 by Snoekie
Klippie,
Ek was ook baie vies toe ek uitvind daai digitale een het nie refills nie, :headbang: Dit is 'n klomp geld. Mens sou dink dat hulle refills beskikbaar het.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215297 by Strik*kie
By clicks is dit R189, dit was ook my 1e keer wat ek gekoop het en ek het nog 5 oor. Ek toets gewoonlik mos van cd10 af omdat ek temp en weet ontrent wanneer ek O.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215295 by klippie
Ag nee Strik :-( Dit kos R230 - dis te duur net vir 7 keer se gebruik.
Dan koop ek liewer die weggooibare's by clicks :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215293 by Strik*kie
Klippie, as die 7 strips op is moet jy hele nuwe pakkie koop, jy kan nie net refill koop nie of altans nie die by clicks nie :(

Liz ek sou se bd maar voort tot O bevestig is op ff en dan nog so 2 dae. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215292 by Snoekie
Hexy,
Die eerste maand(Sept) op 50mg fertomid het ek een follie gehad en het geOV op CD18.
Die tweede maand (Okt) het ek 50mg Fetomid gebruik, Geen follies het op scan gewys nie, maar FF en my BBT het gese ek het op CD26 geOV, wat die gynie se is onmoontlik, wat my bietjie vies maak, want as ek nou al een ding in my lewe gelees het is dit dat NIKS onmoontlik is nie.
Die maand (Nov) 100mg Fertomid, Geen Follies op Scan nie, en nou is ek vandag op CD17 So Miskien OV ek more as hulle net stadig gegroei het...

DH se ons moet maar BD asof ek more OV, net vir veiligheid.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account