× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215237 by CheriseF
Jooste, you go girl!

Dis 'n baie oulike idee - ek bid en glo saam met jou so ek sommer nou al geluk ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #215235 by joo~ste
Linda
Ai tog, maar ek stem saam met die ander. Jou DH sal nie wag om jou te kan sien nie. Spaar hom maar eers die detail vir so 'n rukkie totdat hy jou lekker knus in sy arms gehou het. :P

Ruby
Dit is absoluut wonderlik!! Ek hou vir jou duimvas-

Hopeful
BD net genoeg en bid vir die res. As jy regtig min CM het, kan jy ook Preseed probeer om dit 'n gunstiger omgewing te gee. Ek weet dischem hou dit aan en jy kan dit ook besel by getpregnant se website.

Hexy
Jou simptome klink goed- Jy moet nie moed verloor nie....ons moet 'n 3-ling he dit maand, onthou!! :woohoo:

AFM
Ek verbeel myself dat ek klaar swanger is en ek het besluit dat ek PUPO (pregnant until proven otherwise) is. Of ek nou hard glo ...en of ek my hart probeer beskerm en maar kyk wat gaan gebeur - dit maak nie saak nie. Ek gaan stukkend wees as ek nie swanger is dit maand nie, so ek kies om hard te glo. Dan het ek minstens 2 weke van bliss! Ons sal graag wil swanger wees sodat ek sommer ook hierdie jaar kan spaar wat kersgeskenke aanbetref (nie die enigste rede nie waarom ek wil swanger wees nie, hoor!). Het besluit om vir my ouers en skoonouers elkeen net 'n boksie te gee met 'n +HPT daarin met 'n rooi strik om. DH dink dit is bietjie vreemde idee, want ek het dan immers daarop geweeps. Ek het besluit - bokker die weeps..die ou mense gaan so bly wees, want hulle karring al so lank!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215233 by CheriseF
Hopeful dankie, jy is dierbaar :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215232 by Hopeful
RUBY DIT IS WONDERLIKE NUS :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Ek weet nie oor die hele CM storie maar ek is seker dit sal nogsteeds werk as hulle great swemers is. Jong nou moet jy verwoed BD hoor ek is baie excited vir jou en ek voel sommer jou BFP is om die draai. Hierdie Kersseisoen is BABA seisoen julle!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215231 by Hopeful
Ag nee Linda dit ia baie sleg :( jong ek is seker hy sal verstaan, besides julle gaan so excited wees om mekaar te sien dat al daai dinge sommer klein gan voel :woohoo:

Shame man dis nou nie lekker nie ek dink aan jou

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215230 by CheriseF
More julle..

Hexy.. ek hou van wat jy voel ;) fxfxfx

Hopeful.. fx dat jou siklus sal reguleer!

Linda.. jou DH gaan so bly wees om jou te sien hy gaan nie worry oor aardse goed nie :)

Was by Strikdas vanoggend.. een 19mm follie en een 17mm follie.

Ek spuit vanaand Ovidrel dan behoort ek volgens hom Vrydag te OV. Ek is so opgewonde... ek gaan vir die eerste keer in my lewe ovuleer! wow! :woohoo: :woohoo:

Ek is bietjie bekommerd ek het nie juis veel CM nie.. dink jul die spermpies (wat fantastiese kwaliteit is) sal dit opmaak na die eiertjie toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215228 by Blommie
More almal

My dag kan nie slegter begin het nie!!!! Vreeslik opgewonde omdat DH vanoggend terug is van Duitsland af dat ek al reeds 4 uur vanoggend in die bad was

Daar breek my wasmajien, stamp my Jeep se bumper teen n pillaar by die lughawe (darem net krap merk, maar goed gekrap) en nou is my man se vlug met n uur vertraag, en ek moet die nuus van die wasmasjien en kar met hom deel as hy hier is. Voel of ek sommer net wil huil.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account