× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215226 by Hopeful
More Dames,

Hoe gaan dit vanogend hier by almal?

Hexy jong dit vat net een keer hoor en jy het darem die regte dae ge BD so moenie moed op gee nie, maar ek verstaan mens will ook nie te excited raak en dan n BFN kry nie. Voorspeod in die teid ek haat 2WW

Jooste hoe voel jy? Lynkie voel iets al anders?

By my is dinge maar still nog net aan die werk CD14 vandag kon dam n BD in werk vanogend sorry TMI :blush: maar nou al wat my uitfreak is dat ek gewoonlik op CD13 begin CM afgee en dan baie op CD 14 my en dan AF CD 29 blerrie cycle moet nie nou gaan staan en verander nie. Ek is nou al twee jaar van die pill af en eers die laaste 5 maande het my cycle lekker elke keer op die selle gewees maar dit kan tot en met 35 dae wees :headbang: ek hoop regtig nie my dinge vaernader nou nie. Sal dinge maar dop hou en kyk hoeveel BD ek nog kan inwerk die week, DH speel nie altyd saam wat betref nie :S

Okay dan lekker dag :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215222 by sexy~hexy
Ok...

Net vir interessantheid:

Gister het my ticker gewys "dull pains/cramps"...het dit ervaar.

Vandag wys my ticker "sore/sensitive nipples"...ek het vanoggend in die bad toe ek afdroog gevoel my nipples voel bietjie sensitief....

Sooooo....ek lag maar net.....sit nie my hoop op dit nie ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215221 by sexy~hexy
More almal :)

Hoe gaan dit vanmore??

Sjoe LOL Julle en julle 3linge....Nykie moet ons kom update oor haar 3 sakkies...NYKIE!!!! Kon julle dit al bevestig???

Jooste....fxfxfx vir jou vir die maand :)

Tussen my en Strikkie en Jooste moet daar beslis iets gebeur.....:evil: Nie dat ek veel hoop vir my het nie :D Hopelik maak DH se stiefpa die week klaar...then it is all back to normal!!! Ek mis self my man....so kan nie wag om weer die huis vir onsself te he nie ;)

Zettie...hoe gaan dit daar??? More is jou afspraak....fxfxfx dat als reg is :)

Morgan, het Carli erg waterpokkies??? Is sy al beter??

Lynkie, Linda, Cisca, Liz....hoe gaan dit met julle??

Niks om te report van my kant af nie...die "heavy" gevoel wat ek gehad het is so te se weg....wat 'n verligting :)

Ok dames...lekker daggie...ek los weer af so sal kom inloer deur die dag :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215193 by Hopeful
Lynkie, Ek is bly dat alles goed gegaan het met die FS en jy moet daai vakansie geniet jong!!!

Hexy ek dink aan jou en FXFXFX Strikie jy ook soo daai drie ling storie julle moet nou onthou dis ons almal se X-mas gifts daai BFP's hehehehe

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie, Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215192 by joo~ste
Julle wat by Pentz is moet dankie se!!
Ek betaal R600 per afspraak en in 'n siklus sien ek die FS minstens 2 keer. Dit sluit nie eens die meds in nie. (sug)..
...MAAR
...ek sal nou regtig enigiets doen om swanger te raak...so ons spaar maar dat dit klap die kant om ekstra geld te he vir projek-baba.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215189 by CheriseF
Jooste en Lynkie..

Ons gaan ook natuurlik probeer. DH het ook uitstekende SA gehad. Dit is ook ons eerste keer op behandeling by Dr Strikdas. Ek het nou nou die rekeninge dame gebel want ek sien dok gewoonlik 7uur in die oggend dan is niemand daar nie so ek wou hoor wat skuld ek sodat ek kan gaan betaal.. en sy se toe vir my dis R300 vir die siklus se afsprakies. Ek se vir jou wat 'n verligting.. vir een of ander simpel rede het ek gedink R300 per afspraak :tmi:

Strikkie, Jooste en Hexy julle.. fxfxfx.. daai 3-ling dink klink vir my awesome! :P
The following user(s) said Thank You: Strik*kie, joo~ste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215188 by joo~ste
WOW!!!
Dit klink mos belowend as ons 3 is wat saam gaan toets!!! Voorwaarts mars vir daardie 3-ling. Ek is in...as julle in is!!! :lol:

Lynkie
Ek hoop dat julle nie eens IVF sal nodig het nie. Strikdas ken sy ding...

Hexy
Sjoe....maar dan hou ek styf duimvas dat jou wildste wildste drome sal waar word met daardie 100mg...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account