× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #213854 by CheriseF
Klippie - daar is 'n baie sterk moontlikheid dat dit blaas infeksie is. Jy se die warmwatersak help as jy dit op jou rug sit??? het jy pyn daar??? dis hoe ons uitgevind het ek het nierstene - 2 keer!!! Met nierstene kan mens ook nie piepie nie en dit is baie seer. As jy piepie - of wel probeer en die pyn kom dan skerp deur op jou lae maag dan is dit blaas infeksie. Citro-soda werk wonders maar antibiotika is baie beter! As dit nie beter is nie gaan terug dokter toe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213853 by Morgan
Klip onthou dit vat NET EEN om n babatjie te maak ne! 12 is rerig baie so dit is nie natuurlik vir jou liggaam om SO baie follies te maak nie, so moet rerig nie daaroor stress nie. Ek hou rerig duim vas dat jy binnekort jou BFP gaan kry.

Hexy dit was skapie wat altyd so geraas het as ons vroeg toets hehe.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213851 by Slakkie
Lynkie my (.)(.) is al seer van voor O af so ek weet dis regtig nie 'n teken nie. My DH het anyways sulke crap swemmertjies ek glo nie iets sal sommer gebeur nie en ek weet ons het te min gebd op CD 10 en 13 en iewers tussen 'n oggend ook maar ek glo nie dis genoeg nie. Met ons laaste IUI was daar maar 3 miljoen so die dag van die prosedure het ek sommer geweet dit gaan 'n bfn wees.

Een oor die debat oor die POAS ek het dit al heeltemal gelos dit mors teveel geld om elke maand hpt's te koop ek koop eerder 'n borrel wyn as AF opdaag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213850 by klippie
Ag nee Zettie :-( Jou dinge het die maand heeltyd als so goed geklink :-( Is 10dpo nie bietjie vroeg nie?

Hallo Anje! Ag maaar L is te pragtig! Hoop alles gaan gou beter. PS Ek tik die follie goed in hidden text, want ek wil nie iemand anders ontstel wat dalk soos ek maak en die goed google en dan horror stories lees nie :-)

Meisies, wie van julle het onlangs blaasinfeksie gehad en hoe het dit gevoel. Ek dink ek het dalk blaasinfeksie - as ek trap dan skud my blaas dan is dit vrek seer. Ek kan nie piepie nie, dis te seer, ek druk maar daar kom niks uit nie, net 'n paar druppels en dit brand :-( Al wat help is 'n warmwatersak op my laerug (ja, van alle plekke), maar dis flippen 40 grade in die skadu vandag! Ek drink al van Dinsdag antibiotika as voorsorgmaatreel, so dit sal mos werk? Foei!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213849 by Lynkie
Zettie, ek's so soooooo jammer vir jou !!!! ((((drukkies))))

Linda, weet regtig nie, dalk kan die met kiddies help.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213847 by Cisca
Ai ou Zettie, ek het so hard vir jou duime vasgehou.

Groot (((((((((((hugs))))))))))))) vir jou :heart:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213846 by Blommie
Zettie - jammer oor BFN

Klippie - glo daar gaan sommer baie wees. bid vir jou.

Ek het nou met 'n skok agter gekom ek het nog net 2 aande saam met my man voor hy Duitsland toe gaan :cry:

Gou 'n vraag: wie weet of jy 'n kleintjie kan bad as hulle waterpokkies het?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account