× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #213785 by sexy~hexy
Hier is nie gynies hier nie, dis hoekom ek wil weet of 'n GP dit ook vir my sal kan loer?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #213781 by Snoekie
More Dames,
Linda,
Solank daar nie af is nie is daar steeds hoop.

Klippie,
Het ons al enige nuus oor daai selletjies.

Morgan,
Ek hoop dit gaan sommer baie goed met jou laaste eksamen. Dan kan jy lekker rus daarna.

Hexy,
Die gynie het sover my gescan vir follies tussen dag 13 en 14, afspraak die mand is op dag 12. Hoop dit help.

Hoop almal het 'n wonderlikke dag!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213762 by Lynkie
Hi Morgan,

Sterkte met die laaste eksamen!!!! Na môre kan jy lekker ontspan en net uitsien na die uitslae ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213761 by Lynkie
Goeiemôre,

Nie veel nuus van my kant af nie. Ons vakansie B) is darem bevestig vir 2weke in Desember :woohoo: , kan nie meer wag nie!!!

Hexy, sover ek weet kan mens al vroeg sien hoe jy reageer op die meds. Van CD10 of selfs vroeër kan jy sien hoeveel follies daar is en of daar meer as een dominante follie is. My gynie het altyd hier van CD12/13 gekyk, want dan kon mens mooi sien hoeveel van die follies is die regte grootte om te kan 'pop'. Wil jy gynie toe gaan om te laat check?

Linda, dis nie lekker om te toets en net daai 1 stepie te sien nie. FXFX Hoop dat dit môre 'n tweede strepie wys. ;)

Klippie, dink aan jou. Laat weet asb sodra jy nuus het.

En...wie moes nog getoets het??? Zettie????

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213760 by Morgan
More julle

Hexy dis so lekker om n nuwe ryding te he. Ek het ook nou die dag n nuwe karretjie gekry. En ons skuld niks op hom nie... hehe dis die beste van als. Eks nie seker wanneer hulle die follies check nie. Ek dink as mens n 28 dae siklus het kyk hulle gewoonlik op CD13 want mens O dan gewoonlik CD 14. Maar ek kan baie verkeerd wees. Ek weet niks van follies check nie.

Linda jammer oor die BFN maar dis nie verby tot AF op daag nie.

Skryf more my laaste eksamen vir die semester, so vandag is dit ek en die boeke.

Klippie hoe voel jy vandag? hoop al die pyn is vergete en dat julle n opreop kry wat se al 12 is bevrug!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213758 by Blommie
More almal

Ja ek het toe gepoas op sommer 'n cheapy wat ek in die huis gekry het. Maar daar wys niks nie. Nog steeds geen teken van AF nie. Sal vanmiddag by die winkels uitkom en maar weer toets.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213755 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Linda...het jy toe gePOAS?????

Klippie....:woohoo: vir 12 eggies!!!! Hoeveel gaan julle terugsit van die wat bevrug het? Julle moet sommer 4 terugsit :D

Morgan, hoe gaan dit met die eksamens?

Cisca...hoe voel jy....al enige simptome? Soos Morgan gese het, die simptome kom eers hier van 7weke af....so sterkte!!!

Jissie, ek bly omtrent amper elke keer vergeet om die Fertomid te drink, aangesien ek dit mos in die aand drink LOL Maar het darem gisteraand so op die nippertjie onthou. Kan al klaar voel my eierstokke is bietjie gevoelig....fxfxfx dat daar iets gebeur.

OP WATTER CD KAN MENS GAAN KYK OF DAAR DALK 'N EIERTJIE GAAN POP?

Het gister kontrak gaan teken vir die bakkie, nou net wag dat hulle hom kom aflewer :) :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account