× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #213796 by Lynkie
Hexy, jy's so reg, maar ai, ek weet dis soms moeilik. Gepraat van Slakkie....Waar is sy????? Wil graag hoor wat die soypille gedoen het!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213795 by Blommie
Ek het vir dr gebel en volgens haar is die kans baie baie min dat ek wel 'n BFP sal kry die maand. Omdat my Progestroon so laag was toe ons met die meds begin het. Ek is ook nie baie positief dat dit is nie, aangesien ek nooit O kon optel die maand nie. Sy se as ek teen Maandag nog niks het nie moet ek haar weer gaan vir die bloods vir Progesteroon, estrogeen en FSH.

Zettie - FXFXFXFX vir jou BFP. Ek ken daai gevoel, my nippels is net so seer,.

Klippie - hoe voel jy vandag.

Morgan - sterkte met die laaste eksamen.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213794 by sexy~hexy
Dames....ek weet dit is baaaaaaie moeilik, maar ek dink dit was Slakkie ?? wat altyd so geraas het as die dames te vroeg getoets het.

So ek gaan ook nou raas :evil: Al is dit hoe moeilik, wag maar eers tot AF amptelik 'n dag of twee laat is......Dit gaan julle baie geld en trane spaar!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213792 by zettie
Skuus ek bedoel 10 dae na Af moes kom BFP gekry.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213791 by zettie
Klippie wow 12 follies dit is baie.

Linda hou moet is nie verby tot AF opdaag nie my vriendin was 3 dae laat met AF en steeds BFN gekry en eers op 10 Dae na Af moes arriveer `n BFN gekry.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213790 by Lynkie
Hexy, my GP het ook al vir my gekyk vir follies, en ja hulle kan dit ook met 'n gewone buiksonar doen en ook die follies meet. Jou blaas moet net baie, baie vol wees. Dis net nie so duidelik soos 'n vaginale sonar nie. (Ek neem aan jou GP doen ook 'n gewone buik sonar).

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213789 by zettie
More julle ek het nou gaan bloed trek al is dit nog nie hoog genoeg nie is dit fine teminste kan ek sien of daar wel iets teenwoordig is.

Ek het gister gepoas maar niks maar is seker tevroeg :(

Nou moet julle begin bid ek kan 11 uur gaan om die uitslag tekry fx fx fx

TMI my nippels is baie seer en geswel so ek wil weet wat aangaan kan nie meer wag nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account