× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #213824 by Slakkie
Hi almal!

Klippers!!!! Sterkte girl! Ek hoop sommer al 7 word bevrug!!!

Hexy - Nee jong ek is die queen van vroeg toets!!! al weet ek dis verkeerd.

Geluk aan die bfp! Cisca

Pais! Sterkte!!! Ek het so gehoop die een stick!

AFM: Ja ek het die soy pille gedrink maar al wat dit vir my gegee het is seer tiete! Freak net as Dh by my lê dan moet ek hom wegjaag sodat hy na aan my boobs raak maar vandag voel hulle darem beter. Maar ek weet dis 'n BFN. En dan is my beste vriendin swanger nadat hulle nie eers probeer het nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213821 by Lynkie
Klippie
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Cisca, ek hou duim vas vir Saterdag. FX

Ruby, hou maar die BD op datum vir indien jy vroeër sou OV.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213810 by klippie
Sterkte Cisca, ek hou alles gekruis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213802 by Cisca
Klippie - ((((((((((groot hugs))))))))))) vir jou jong.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Zettie & Linda - Not over till AF arrives!!! Hou moed julle

Hi Hexy en Lynkie en Ruby

AFM: Wag angstig om weer saterdag bloods te toets. Hulle moet asb styf duime vashou en bid dat die telling lekker hoog is. Wens ek kan die tyd FastForward.
Geen simptome nie, dink nie so nie, net lekker honger die heeltyd. Moet maar wortels begin eet :lol:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213801 by CheriseF
More dames,

Klippie - ai jong - jammer om te hoor van jou seer (die seer in die hart ook). Alles sal mooi uitwerk! Vasbyt hoor. :heart:

Linda - mens se borste raak seer van water retensie in die borste... dit word veroorsaak deur progestoroon. So ek dink jy moet maar net positief bly tot Maandag toe.

Zettie - dink aan jou.

Hallo aan al die ander.

Ek is ook bietjie 'down in the dumps' vandag. Op CD 10 skiet my temps vrek hoog sommer??
Dis nou die 8ste dag wat ek die Fertomid drink en kan nie wag dat dit verby is nie. Ek moet Maandag vir Dr Strikdas sien - ek hoop en bid net ek ovuleer nie voor die tyd nie. DInk julle dis moontlik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213799 by klippie
More dames!

Linda, wat gaan nou aan? Ek hou duime vas vir Maandag, maar ek dink jy het dalk bietjie vroeg getoets? :unsure:

Hexy, waar's jou nuwe kar en hoe ry hy?

So jammer oor Pais se slegte nuus....waar is sy? En waar is Jooste?

Cisca, hoe lyk die telling?

Al die ander dames - hallo daar! Wat gaan aan Lynkie, Liz, Ruby en Zettie - my kop raas so erg ek kan nie onthou nie. Wie toets volgende?

Waar is Strikkie? En Cornel? En sommer al die ander...Slakkie, wie nog?

Okay AFM: Ek het :swear: seer. Is heeltyd naar, kan omtrent nie regop sit of loop nie :sick: , het gistraand op die vloer gelê en eet, DH moes my voer. :sick: Vorige keer was dit glad nie so erg nie. Ek is ook bietjie mismoedig....
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213797 by Blommie
Hexy - ek stem saam. dit is nie maklik om te wag nie, maar dit spaar jou baie trane.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account