× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #213328 by zettie
Hallo Strikkie ja dit is baie stil hier vandag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #213327 by Strik*kie
Halloooooo

Wa is almal???

Wat het ek gemis??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 hour ago #213287 by Ansa_S
More almal!

Hoop jul naweek was lekker!

Manlief het toe vir skoonma aangevat vrydag, en gese as sy dit ooit waag om weer met my kind te ry op iemand se skoot sal sy nooit weer in haar lewe na MJ mag kyk nie en gese sy beter vir haar kar 'n karstoel koop.

Wel toe se sy ja maar dit was nie eers 'n kilometer nie, toe se hy dit maak nie saak of dit net stopstraat toe is nie, hy moet in 'n stoel wees.

Sy het toe maar 'n karstoel gaan koop

Nou is altwee die ouma's se karre gefix met 'n karstoel en ons kaar het ook nou 'n stoel tot hy 36kg is!

Wie moet toets en wie moet BD. Ek het manlief moet die week met 'n kussing tussen ons slaap, want ek wil nie die maand al swanger raak nie. Is nog besig om te dieet!!!!! Het al 2.7kg verloor nog flippen baie om te verloor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 hours ago #213259 by zettie
Goeie more julle.

Ek het vanoggend toe maar solank Progestroon gaan toets kan tog nie so baie verskil na more nie as dit nie reg is sal ek more oggend maar weer gaan ek kon net nie wag nie.

Ek is tebang om opgewonde teraak maar gee gou julle raad. My nippels is baie seer rooi en efens geswel kan dit `n teken wees ???????????



CISCA ??????????????????????? Het jy gepoas ??????????????????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 hours ago #213243 by Blommie
More almal

Hoop almal het 'n lekker naweek agter die rug.

Ek is vanoggend so verward.

My chart wys dat ek moontlik 2 dae terug ge O het op CD23, is dit moontlik? Ek is gister klaar met die Progesteroon en volgens my moet AF teen woensdag opdaag

:unsure:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 hours ago #213238 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit, hoe was julle naweek?

Ons s'n was heel lekker en rustig, vir 'n slag weer ons huis vir onsself gehad! Saterdagaand was ons na die Cansa Relay for Life hier by ons, en het Mel Botes, Adam Tas en Ekhouvanjou, okay! gesing. Het 'n getekende cd van Adam Tas gekoop, is mal oor daardie man en sy musiek!!!

Op cd4 vandag, en was AF nie weer 'n riller nie!! Darem nou ligter, maar bly dit was naweek toe dit so erg was. Gou vanmiddag my Clomid gaan kry :)

Pais...enige nuus weer?

Wag ook om te hoor wie het gePOAS...wie se AF het opgedaag, wie is waar in hulle siklus met al die scans en toetse!!

Lekker daggie verder :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 hours ago #213237 by Lynkie
Goeiemôre

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad. Myne was heel rustig.

Jooste, jammer oor die spotting :( (((drukkie)))

Wat is nuus by julle???? Cisca het jy al ge-POAS?

Geniet die Maandag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account