× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212281 by Lynkie
Goeiemôre,

Sterkte Zettie, Klippie met die sonars.

Geen nuus van my kant af nie. Werk gelukkig net tot 12:00 :woohoo: gaan bietjie weg vir die naweek.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212265 by zettie
Ok dames ek het bietjie navorsing gedoen Lh moet verdubbel van wat dit normaal weg is tot ovulasie met ander woorde as jou normaale telling 10 is dan moet dit 20 wees vir jou om teovuleer.

Geen idee wat my telling oorspronklik was nie sal more oggend hoor by FS die norm is gewoonlik ovulasie met `n telling van +/- 30.

Ek gan more oggend 07h00 weer vir cd14 sonar so hou maar fx fx dat follie nou al mooi gegroei het.

Gesels more weer.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212259 by joo~ste
My FS se ook so Klippie....naamlik dat spotting nie AF is nie.

Vir hom is dit baie keer 'n teken van fibriods of endo. Hy se rooi vloei (al is dit ligte vloei) is eers AF. Die 12hr ding was veral vir my interessant, want ek het dit nie geweet voordat ek FS toe gegaan het nie. Die gynie (wat my destyds op Clomid behandel het) - het niks van sulke goed vir my gese nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212257 by klippie
O ja, ek wou nog sê my FS sê ook enige iets na 12h00 tel mens die volgende dag as CD1, maar ek dink mens moet maar jou diskresie gebruik. Daar is baie dr's wat sê na 18h00 tel die volgende dag as CD1, ander sê die eerste dag van helder rooi AF is CD1, so spotting of bruin tel nie. My AF is nie spotting nie, net dadelik rooi, so ek tel enige tyd as CD1.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212255 by klippie
Okay Morgan, die job is joune, want jy verstaan my behoeftes van garage pies :-) Hoop dit het goed gegaan met die eksamen! As jou punte enigsins iets lyk soos jou opdragte s'n gaan jy met vlieënde vaandels slaag!

Julle moet 'n lekker middag hê! Sal more kom post na scan :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212252 by Morgan
Whahahahahahahaha Ansa oor die olympic swembad!!!! gelukkig koop jou skoonouers darm vir MJ iets, my skoon ouers maak of Carli nie eers bestaan nie.

Het vandag eerste UNISA exsamen geskryf aaai groot information overload vir die brein van my maar dit het darm goed gegaan.

Klippe great nuus... onthou ek soek halfdag job as julle te besig raak ne (salf vir jou koffie en garage pies aandra). En yipppppeeee vir AF, als loop reg aan julle kant so nou kom daai BFP van jou!! Brace yourself.

Cisca ek dink ook jou BFP is om die draai lekker BD!!!

Strikkie whoo whoo vir jou clomid voorskrif!!! hou al my vingers en tone gekruis vir jou!!

EK het so mooi opgevang maar nou het ek weer als vergeet.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212251 by joo~ste
Okay..
....jammer julle...maar ek het my nou 'n papie-gelag vir Ansa...Hexy...en Klippie se geselsery oor die liewe dierbare....

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jammer Ansa...ek besef dit is vir jou 'n teer sakie, maar die manier waarop jy dit vertel het was vir my baie snaaks!! Ek kon in my geestesoog alles sien afspeel in die leefarea!! :laugh:

En ek laaik almal se planne om jou te help! Het julle nie groot honde nie? Dalk kan jy die betrokke item gebruik as 'n hondebad?

Zettie:
Ja, Klippie is reg. Femara is deel van die behandelingsplan vir borskanker, maar verrig wondere vir OV. Ek het absoluut GEEN newe-effek nie. Dit voel soos 'n droom, want Clomid het nie net my CM opgedroog nie, maar ook my lining nie watwonders behandel nie en ek het hoofpyne en hot flushes gekry om 50 - 75mg pilletjies. Ek is nie seker wat 'n mens se LH moet wees nie. Eintlik het ons mos heeltyd LH in ons sisteme...dit spike net rondom OV tyd. Hoor bietjie by jou dokter..dan vertel jy vir ons ook.

Klippie!!!!! So bly vir jou!!!

Lynkie: My FS se ek kan net 'n dag as CD1 tel as AF voor 12hr opdaag. As my AF na 12hr opdaag...dan is die volgende dag eers CD1.

Ruby:
Ek gebruik ook heelwat aanvullers. Staminogro (soos per instruksie van die FS)...asook Sperm-I-prove (soos per instruksie van die FS) wat ons nou eers verlede week gekoop het. Dit is te voorbereiding van die IVF van volgende jaar. Dan maar die algemene goed soos ekstra folic acid, conception-multivitamien. Ek het ook onlangs begin met Fertivor om te sien of dit nie dalk my PH van my CM 'n ekstra boost kan gee nie. Ek weet nie of ek probleme het met dit nie...maar try dit iedergeval.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account