× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212409 by Cisca
More More al die pragtige dames!

Hoop julle het almal 'n lekker naweek gehad.

Wie is die charting experts hier????? Wie weet hoe 'n chart lyk wat eindig in 'n BFP??? Gaan kyk gou na my chart groot asb, en dan kom se julle vir my wat julle dink. Wonder hoekom ek gister so 'n groot temp high gehad het. :ohmy:
Enige iemand 'n kenner???

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212408 by Morgan
More julle

Wow pta oos het amper nie survive met al die donderstorms die naweek nie. Nog nooit sulke erg donderweer beleef nie.

Verder leer en maar net, skryf more weer.

Jooste onthou meeste swangersakp simptome begin eers hier van week 6 af, ek dink al die ander is in mens se kop en eintlik maar die selfde simptome as net voor AF. So its not over till the fat lady sings.

Nykie eks seker jy gaan vadag goeie nuus kry oor jou telling.

Haha hexy my man kan net so snork, maar dit pla my net tot ek aan die slaap raak. Jy moet jou DH bank toe jaag as jy nie kan slaap nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212407 by joo~ste
More almal!
Hexy...ons is dan min of meer in dieselfde wag tydperk. Ek verwag AF so teen Vrydag / Saterdag. :dry: Hoe voel jy? Enige simptome sover?? Ek het niks...nou nie eens 'n ou krampie of iets om my te kan se wat aangaan nie.

Hi liz! Lekker week vir jou ook.

Nykie- dink aan jou!

Feetjie - daai vroutjie is nog in haar 2ww en ons wag nog in angs. Nog niks gehoor nie. Ek en DH het 'n IUI bespreek vir November by die FS en sal dus sien hoe dinge vir ons uitwerk.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212404 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore, hoe was die naweek?

Nykie, enige nuus oor jou telling???

Linda...daardie koek is stunning :)

Klippie...wat is nou PVA vorentoe?

My brein is 'n blank vanmore, nog leka moeg, want DH het gisteraand weer ERG gesnork en my uit die slaap gehou :S

Nie veel nuus aan my kant nie, AF moet so hier Donderdag/Vrydag se kant opdaag....

Lekker daggie verder!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212397 by Snoekie
Goeie Naand aan al die pragtige Dames,
Loer net gou in...

Nykie, Alle Sterkte vir more se toets, ons almal bid saam en glo jou telling het sommer lekker geklim oor die naweek.

Lynkie,
Ek hoop jy het jou naweek weg geniet...

Zettie
Bly scans loop goed af sover...

Linda,
Jou koeke is almal pragtig...

Aan almal anders, lekker week vir julle almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212391 by Feetjie
Goeie naand julle almal

Nykie --- baie baie sterkte met more se toets!! ek glo daardie telling het sommer lekker baie gestyg tot 150 en hoer!! laat weet asb!!

Klippie en Zettie - bly jul scans het goed gegaan!
Klippie sterkte met die volgende 2 weke!!

Jooste, lekker week by jou en sterkte met die chart vir die nuwe maand!! het jy en dh al besluit of jul gaan iui! daardie ander vroutjie was of is mos in haar 2 weke wag, het sy al uitslae gekry en o ja ek het regtig nog nie vergeet van faks nie.... skuus dit vat solank!!!

Linda kry jy nou al daardie fertility focus reg?

al die ander girlies, hoop jul het 'n fantieste week met net postiewe dingetjies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212349 by joo~ste
Hi julle almal!

Hey Morgan!

Linda: pragtige feetjie koek! Dit maak my so honger....grrrrr.-
Nykie: Ek bid dat jou telling net sal aanhou klim en klim!
Klippie / Zettie: Dit is goeie nuus dat julle scans goed afgeloop het. Nou...is dit vir BFP vir julle altwee!

Dit is interessant van die LH. Ek het altyd gewonder daaroor-

AFM
Dit gaan so dol by die werk. Ek het net gou kans gekry om in te log. Nie veel nuus aan my kant nie. Ek chart nie nou nie....te op my senuwees om te sien wat aangaan. Ek sal eerder wag tot aan die einde van die maand en dan weer chart... :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account