× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212343 by Morgan
Hello julle

Yay vir klip dat als reg is, gaan jy weer die selfde meds gebruik as laas?

Nykie bly jou telling klim. Moenie te veel in die getalle kyk nie. Myne was altyd BAIE laer as wat dit moes gewees het. Solank hy klim is als shap!

Linda wow die koek is baie mooi.

Cisca so vroeg by die werk ai gelukkig is dit naweek.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212338 by klippie
Middag dames! Sjoe, wat 'n dolle warm dag!

Ek kom post net gou- my scan was goed - alles A-ok.

Linda - volpunte vir daai koek!

Zettie, bly die follie het so mooi gegroei, en dat jou bloods se waardes reg is....fxfxfxfxfxf

Cisca.....gaap.....lekker slapies ;-)

Nykie, so bly die telling bly klim....ons hou almal styf duime vas !!!! Wanneer toets jy weer?

Al die ander dames....halloeee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212337 by Blommie
more almal

Hier is die foto soos belowe.


Van my kant is daar nie veel nuus nie. OPK wys nog steeds niks nie, en temp het geval. So glo nie ek O nie.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212329 by Cisca
Hi Julle

Zettie - daai follie klink great!!!!

Nykie - Dis great dat jou telling op gaan :woohoo:

Lynkie - sjoe, jou dag is amper verby, lucky girl!!!

Waar is al die ander dames vandag???

Nie veel nuus van my af nie. Net lekker moeg, vanoggend weer 6uur by die werk gewees :huh:
So ek is nou reg vir 'n nap. Hierdie 2WW beter vinnig verby gaan. :headbang:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212324 by zettie
Waar is almal vandag ????????????

Nykie sterkte fx fx daai telling sal klim. :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212302 by Nykie
Hello pragtige dames

Klippie en Zettie sterkte met jul scans fxfxfx

Die telling vir gister was 23. Hy klim stadig maar hy klim. So bid asb dat hy maandag sommer 136. Fs se dit is ok solank hy nie sak nie!

Dankie vir almal se wonderlike ondersteuning!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212287 by zettie
Goeie more julle.

Was vir sonar follie geroei is nou 14.25 :) Fs tevrede Estrogeen 259 wat baie goed is volgens die Fs en 15.3 telling is reg vir my.

Ek moet Sondag weer gaan vir `n sonar darem nie weer nodig vir al die bloedtrek nie ofaltans nog nie.

:) Fs is gelukkig en sê dat dinge reg verloop vir hom :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account