× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212481 by Ansa_S
Okey genoeg asem en trane gemors oor skoonouers!

My sus vertel my die naweek van mense in die Kaap wat se baba seker so 8 maande is en van die bed af geval het bo op die sagte plekkie en is opslag dood! Ek sal dit nie oorleef nie!

En MJ is 'n regte woelwater, so hy word nooit alleen op die bed gelos nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212480 by Ansa_S
Nee ek verjaar eers more!

Hexy ek het ook al aan die wegtrek aksie gedink, maar dan sal hulle elke liewe flippen naweek by my kom afpak en dit sal ek glad nie oorleef nie!

Jong ek moet maar net vrede maak dat daar altyd een of ander tyd 'n issue of iets gaan wees.

Maar ek het vandag vir my ma gese, as my skoonpa ooit weer 'n probleem met my het en dit agteraf vir my man se, dan is hulle in my huis glad nie meer welkom nie!

Ek weet darem nie of mens met sulke mense moet saamleef nie, glo nie dis hkm die Here 'n huwelik gemaak het nie!

So nou le daar nog 2 weke van vakansie saam met hulle voor! Gelukkig gaan ons met ons eie kar, so ek gaan maar net eenvoudig in die kar klim en ry as dinge vir my te veel raak en iewers loop afblaas!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212477 by sexy~hexy
Ai ou Ansa....mens assiosieer jou al met moeilike skoonmense....dalk, EENDAG as dit op julle pad kom, moet julle maar kyk om te trek na 'n ander dorp.....spasie is altyd 'n goeie ding, en afstand nog meer.....

Jooste....ek het so af en toe pyn, maar nog nie regtig erg nie, gewoonlik ander maande is dit hier van cd22 af wat ek kan voel AF gaan haar verskyning maak. Ek is nie eens in die minste gepla nie, kyk nie eens elke keer op die toiletpapier as ek loo toe gaan of ek al spot nie, want ons het mos net oor OV tyd geBD op cd11.....So ja, ek worry nie eens die maand nie, en dis lekker....

Nykie....ons wag in spanning!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212456 by zettie
Goeie more julle.

Ansa sterkte :)

Klippie bly dus jy nie ek met die tandarts ek nou genoeg van hulle gehad vir `n lang tyd.

Scan gister was goed follie was 18mm baie goed reg vir ovuleer.

Weer LH getoets vanoggend as dit nie vandag reg is nie het ek Ovidrel gekry om tespyt sodat ek kan ovuleer. :) :) :) Ek is baie positief

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #212455 by CheriseF
Baie geluk met jou verjaarsdag Ansa :woohoo:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Linda - sterkte met die onderhoud. Kom laat weet hoor!

Wil graag die met julle deel, ons weet dit maar partykeer is dit goed om dit net weer te hoor/lees:

Psalm 113:9:
He gives the childless woman a family,
making her a happy mother.
Praise the LORD!

Ek bid vreeslik hard vir AF om vandag te kom.. ek sien nie meer kans vir die 34 dae siklusse nie. Seker nie 'n keuse nie ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212439 by klippie
Linda, sterkte met die onderhoud - ons hou duim vas!

Waar is Nykie met haar telling?????

Ansa, ek en jy is in dieselfde bootjie! :cry:
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212434 by joo~ste
Ai Ansa!
Daar is seker nie 'n maklike antwoord vir jou probleem nie.
Ek moet herken - ek is net bly dat myne nie so erg is soos joune nie!

Ek sal net so freaken boos wees!!!! :angry:

Verjaar jy vandag!???? GELUK!!!!! :heart:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account