× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212433 by Blommie
more dames

Ansa - sterkte vrou, dit is nie lekker om sulke skoonouers te he nie

Klippie - sterkte vir die tandarts.

Nykie - glo die telling gaan vanoggend baie hoog wees

Ek gaan vanoggend vir die onderhoud waarvan ek julle verlede week vertel het.
Ek dink ek is die maand uit. Wil nie lyk of ek O nie. Het kramp wat amper soos AF voel al van verlede wee. Nog net 'n paar dae op daai meds :sick:

Maar ja dat ek gaan klaar maak. Moet oor 'n uur ry vir die onderhoud.

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212426 by Ansa_S
More almal

Ek probeer lees maar kan die helfte nie onthou nie!

Sterkte aan almal wat wag om tellings te hoor, en follies moet meet en wat moet bd!

Ek is soooo gatvol ek wil al van onderdag af net huil en huil en huil sonder ophou!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek is so moeg vir hul skynheiligheid ek kan in my broek kak!!!!!!!!!!!
Ek weier om more aand 'n ete te hou vir my verjaarsdag want ek weier om in hul gesigte vas te kyk. Het vir my man gese ek is lus vir uiteet!

Jammer maar ek moet net erens afpak want die vet weet ek het nog nie gehoor van mense wat skei oor hul skoonouers nie maar ek was al bitter naby!

Maar het vir my man gese ek gaan nie my geluk afstaan in die lewe vir ander mense wat 'n probleem het met my nie! So flip hulle, hulle kan my nou maar sleg se en met 'n vergrootglas dophou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212425 by Morgan
Sterkte vir die tandarts klippie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212424 by klippie
More dames!

Sjoewie, die weer was erg die naweek - gedog ons bome gaan omwaai!

Hoop dit gaan goed almal! Morgan, sterkte met die toets!

AFM: Gaan goed, hierdie meds maak my net HONGER! Het die naweek aanhoudend geëet! Moet 12h00 by die tandarts wees - my tand het groot fout :-(

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212418 by Morgan
Cisca wag vir more se temp dan kan ons weer. Als is nog mooi bo die cover line (rooi streep).

Party keer met implantation spike mens se temp weer en bly dan daar, maar met vandag sin wat laag was dink ek nie dis dit nie. So dalk het jy net warm gekry nou die oggend OF dalk het jy net vanoggend koud gekry..... sien uit om te sien wat maak more se temp.... FXFX

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212416 by Morgan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212410 by CheriseF
More almal.

Cisca ek is nie 'n kenner nie maar niemand het 'n paar weke terug op die thread genoem jou temps moet bo die rooi lyn bly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account