× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212148 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Weer 'n bewolkte oggend hier, sommer koel ook, omtrent lekker weer....

Klippie, DH sal nou vanoggend gaan uitvind hoekom is die bedrag so baie, want as hulle mos nog nie die brief aan die balju gestuur het nie, hoekom moet ons dan prokureursfooie betaal? Kan wees van rente, maar ek weet my ma het nou 'n ruk gelede ook 'n rekening gaan betaal by 'n prokureur, toe se die dame daar as die brief nog nie uitgemaak is nie, betaal sy net die rekening, nie die prokureursfooi nie.

Nykie....nou hoe dan nou? Het jy 'n bloedtoets laat doen ??? Ek het nou daai deel gemis....

Ruby....wat wys jou toetse???? Wag in spanning!!!

Hoe gaan dit verder met almal??

Jooste....het een van die girls op die ander thread al 'n BFP op hulle IUI gekry?? Gaan jy nog gaan vir jou IUI?? Ek is omtrent agter met wat met wie aangaan LOL

Voel darem vanoggend beter....beter geslaap ook. My vriendin het vanoggend laat weet sy het 'n miskraam gehad, sy was 6 weke....dis maar nie lekker nie, al is mens hoe ver in jou swangerskap. Sy gaan nou vir 'n skraap later vanoggend...

Nou toe, lekker daggie verder, gesels later weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212126 by joo~ste
Nykie ek dink baie aan jou!
Ja..dit is aan die lae kant...maar dit is waar wat Cisca se...jy het mos baie vroeg getoets (Was dit dan nie sommer 7 DPET nie?).

Ek is ook doodseker dat dit more sal beter lyk.
Bid vir jou!!!!!

Terloops: ek wonder nou net - jy kry seker nog nie 'n + op 'n HPT nie? Dit is nog so vroeg....so....ek sou ontspan as ek jy is en ek dink jou telling sal sommer naby aan die 100's wees more!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212108 by Cisca
Nykie - Ek sien dat jy eintlik eers die 28ste moet toets. Dalk is dit hoekom jou telling nog so laag is. Ek seker dit sal more hoer wees. FXFXFXFX
Hou moed jong!!!! ((((((((((HUGS)))))))))))

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212106 by Nykie
Hi dames

My telling sondag was 10.3 en dinsdag was dit 14. So ek moet more weer gaan!

Enige raad dames?.

Fxfxfx Ruby

Baie geluk Klippie

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #212100 by klippie
Ruby - het jy al nuus?

Hexy, ek ruik 'n rot - het hulle rente bygesit a.g.v. nie-betaling?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212086 by Lynkie
Nykie, ek dink aan jou en gaan hard bid vir jou!!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Linda ek hou duim vas vir jou dat jy dit kry :woohoo:

Ruby ek hoop dis 'n BFP!!!

Sterkte aan almal wat in die 2WW is.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212084 by Cisca
Ruby - FXFXFXFX vir jou! Laat weet wat aangaan.

Linda - Wanneer hoor jy?

Nykie - Wat is jou telling? Ek bid vir jou!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account