× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212082 by CheriseF
Klippie - my ticker is verkeerd - ek is vandag 14dpo. FF se temps en goed is ook baie deurmekaar.
Dokter moet verder ondersoek doen oor waar al die pyn vandaan kom want die cyst wat gebars het moet al opgeklaar wees. Hy se hy wil nie enige behandeling doen as ons nie verseker weet ek is nie swanger nie.

Hexy - jy is reg. What will be will be

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #212080 by sexy~hexy
Ek is so die JOSIE in...ons was TWEE keer by die tandarts om die rekening te betaal, toe het ons nie die rekening by ons om fisies vir hulle te wys wat is die bedrag nie, en kon hulle ons ook nie help nie WTF?? Nou is ons oorhandig, en is die bedrag dubbel soveel. Het nog nie 'n dagvaardiging of brief gekry van die prokureurs nie, so ek wil eers uitvind hoekom moet ons so baie betaal. Maar dis net vir my pateties, hoe kan hulle rekeninge uitstuur en as mens wil kom betaal kan hulle nie help nie :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212079 by klippie
Wow Ruby, ek sien op jou ticker jy is 11DPO.....hoekom moet jy nou al toets? fxfxfxfx in elk geval, hierdie is 'n goeie maand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212078 by sexy~hexy
Ruby...what will be will be....sterkte en hou ons op hoogte!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212077 by klippie
LOL hexy!

Nykie, moenie vertroue verloor nie. Wees net rustig in jou hart :heart: , en vat dit rustig by die werk. Ons bid vir daai embies om vas te klou!

Linda,
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Sjoe maar julle is 'n klomp op dag 14?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212075 by CheriseF
Linda dit klink omtrent na 'n droom werk - hou duimvas vir jou. So dan kan jy na 12 lekker koeke bak :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212073 by CheriseF
Ek het nou net met die dok gepraat - ek moet nou vandag gaan vir die swangerskaps bloedtoets. Ek het sommer net begin huil.. ek weet nie eers of dit happy tears is of nie. :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account