× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #212196 by Blommie
Klippie - baie bly vir jou.

Zettie - ja hy se so. Maar die Clear Blue Digital test se ek O nie. Maar ek en DH, BD sommer al heel week net om seker te maak. ons mis nie die O nie. Ek is so deur mekaar want my Fertile Focus se ek O en FF se site se ook so maar, maar die toets se daar is niks. Sal maar more weer toets en kyk wat se die ding. Maar ek is positief oor die maand. Weet nie hoekom nie, voel net vreeslik goed vandag :mooning:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212192 by zettie
Klippie baie bly vir jou :) :) :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212191 by klippie
Wie't so hard geskree? AF is hier :-) :-) :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212190 by zettie
Linda ek sien volgens jou ticker O jy vandag so jy moet erens tussen die koekbakkery BD ook ne. :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212189 by zettie
Ek doen steeds accupunture maar weet nie regtig of dit werk nie sal maar moet sien of ek ovuleer die maand.

Ek is lus om op vakansie tegaan weg van alles maar is maar moeilik as mens vir jouself werk want as ek nie werk is daar geen inkomste nie so ja sal maar sien.

Ek wil weggaan vir naweek ook maar die bloed trek gaan dit ook nou weer opmors die naweek my planne wil net nie uitwerk nie :(

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212186 by klippie
More dames! Hoop dit gaan goed met almal. Daar het presies 17 druppels reën geval vanoggend........het so gehoop dit sal lekker sous!!

Zettie, jou follies klink soos myne - groei erg stadig, die klomp stouterds! Moenie worry nie, hulle kom by - hulle kry so spurt teen dag 14 en dan is jy A-Ok! Femara is medisyne waarmee hulle borskanker pasiënte behandel, maar hulle gebruik dit nou al hoe meer vir fertiliteitsbehandeling.

Linda, ek wil ook daai koek sien!

Ruby, so jammer oor die BFN :-( **hugs**

Hallo aan al die ander dames!

PS, AF is nog nie hier nie, sy MOET voor 14h00 hier wees vandag, so doen julle deel en roep haar hiernatoe....ONMIDDELLIK!!!!!!
Hexy, jou ma is reg - as daar nog nie 'n dagvaarding uitgereik is nie, dan kan hulle nie koste vra nie, maar wel rente (en dis gewoonlik min - so dit kan nie jou rekening verdubbel nie).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #212181 by zettie
Jooste nice 18mm follie Cd12 dit baie goed myne was maar 12mm CD11 so sal maar moet sien.

Wat doen Femara ??



Linda jy moet foto kom post van die koek ons wil sien :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account