× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #212067 by sexy~hexy
Nykie...wat is jou beta telling?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212066 by sexy~hexy
Sjoe Klippie...dit is regtig goeie nuus? Het julle dit darem swart op wit gesit om dit vas te maak? :D Natuurlik weet jy wat om te doen, dis jou werk!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212065 by Nykie
Hello dames

Jammer ek was so skaars werk is mal!!

Ek sal vanaand gou gou personals doen.

Hier gaan dit goed! My beta telling is baie laag op die oomblik so ek smeek almal vanaand bid asb. Hy moet more bo 25 wees.

Ek sal net nou weer kom gesels

Lekke daggie

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212063 by joo~ste
Klippie...!
Dis is absoluut wonderlik!!!!!!! :P
Ek is bly vir julle. Waarlik - die krag van gebed.

Cisca-
ek is ook in 2ww op die oomblik.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212061 by Blommie
klippie - dit is great nuus. So bly vir julle.

Baie geluk vir Ika vir hulle BFP.

Ek het die week aansoek gedoen vir 'n oggend pos om Playball te gee by kleuterskole in ons omgewing, net om bietjie uit die huis te kom. Die koek bak hou my nie besig genoeg nie so wil party dae teen die muur uitklim.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
nie Ek het Is vandag op CD14 en my kop wil ontplof. Nog 11 dae op die pille dan kan ek weer bietjie rus voor die volgende pakkie.

Lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212060 by CheriseF
Cisca - ek is in die 2WW.. ek kan al 'n bloed toets gaan doen. EK het 'n voorskrif maar ek is bietjie bang. Ek is op CD30 met n 34 day siklus. Ek sit nog met ovulasie tipe pyne so ek is nie seker of dit van die sist is wat gebars het nie. As 'n sist gebars het is my kanse mos maar min om swanger te raak of hoe? ek weet nie hoor.

Klippie - baie geluk jong! :) what a blessing

Strikkie dankie dat jy Ika se nuus gedeel het - ek is so bly vir haar. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #212059 by klippie
Dankie julle, dis nog early days, maar dis 'n deur wat ons oopgebid het, so nou moet ons ons kan bring en aan die werk spring om die deur oop te hou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account