× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211854 by Strik*kie
Klippie, dalk...................... daag sy gald nie op nie :woohoo:
Anders...... sal ons hard skree!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Shame Cisca, dis darem gelukkig net 2 dae en julle huiswerk is op datum ;)

Klippie, ek wil so graag die nuus hoor en ek gaan dit dalkies mis :( :( :( red nou 'n girl uit haar misery............toeeeeee....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211853 by Cisca
Klippie - Ek skreeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee KLIP hard!!!!

Gaan julle nou die maand weer IVF?

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211852 by klippie
Wowie Cisca, jou man gaan uitbraai by Sun City - kry maar faktor 50+!!!

Hallo Slakster - jy moet maar geduldig wag vir die nuus.....

Julle moet asseblief hard skree dat AF more of Donderdag moet opdaag dat ek op die laatste Vrydag op CD2 is vir scan by dr. As AF later kom moet ek oor die naweek dr toe en ekke wil nie! So skreeu!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211848 by Cisca
Hi julle

Hier by ons in die Kaap is dit nog nie so warm nie, nog bewolk en koel.

Hoop julle hou dit uit met die hitte.

AFM: CD 15 vandag. Nog BD vannaand, en dan is dit 2WW. More gaan DH Suncity toe vir 2dae vir werk. Het 'n voucher op Groupon gekoop vir 'n full-body steam massage, so wil sommer kyk of ek plek kan kry vir more namiddag.
Saterdag is my vriendin se baby-shower. Was vanoggend by BabyCity en het vir haar so lekker baba-slaapsak storie gekoop. Ai, al die baba-goedjies in die winkels is darm maar oulik.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211841 by Slakkie
Hallo Almal!!!

WHOOOHOO vir die BFP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

HOwzit Ansa lanklaas gechat!

Klippers kan ons nou more die nuus hoor of wat want ek is so nuuskierig!

AFM: CD 5 vandag en AF het haar paai gevat en gewaai so ek is gegear die maand ek drink die soy en het my digital OPK's!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211839 by klippie
Hallo almal! Sjoe, ek gaan niks sê nie, teen die tyd weet julle almal seker dis VREK WARM!

Zettie - baie sterkte en fx, bly daai tanne is ook uit!

Hexy, mmmm, julle moet 'n plan maak vir meer action!

Liz, baie sterkte met al die dinge wat jou so besig hou!

Hallo al die ander dames!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211838 by Ansa_S
Hallo almal

Ons gaan dood hier by ons hierdie hittegolf, al van sondag af kom ons dagtemperatuur net nie onder 40 nie! Arme MJ het permanent sulke bloedrooi wangetjies van die hitte!

Hexy ek wil maar eers vir die begin net die gewone protein dieet ding doen want ek weet ek verloor baie sentimeters met dit en dan later op iets meer gesonds.

Kan nie glo die skool is al besig met sy eksamen nie, nog net die gr 8 & 9 het klas , die res skryf al eksamen! Skrikwekkend dat die jaar so gou gevlieg het.

Hexy sterkte met die Clomid onthou net om nie te mis van dag 11-17 nie :mooning:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account