Goeie naand jul almal
Linda -- jip ek het so 1 gekoop so paar maande terug,, kom ek se net - dit het nie goed vir my gewerk nie,,

kan wel se dit het baie pret verskaf tussen my en dh. want ons het nie idee gehad hoe om hom te gebruik nie,en ek lees nooit manuals nie - sal mos self uitfigure
so nodig loos om te se ek het dit verkeerd gedoen,,,. so al wat ek probeer se weet net dit werk nie met uriene nie

so ek dink nie myne werk meer so lekker nie.
mmmm Linda so - as jy dalk van begin af reggebruik sal hy dalk goed werk, maar vir my,, nee dis te intens

die stokkie werk beter maar ook as ek kan weet is dit nou positief, half positief of glad nie positief , want al my stokkies lyk altyd dieselfde...
So skuus, maar eks nie goeie raad gewer op ovuluasie bepaling nie
Klippie ek skreeeeeeuuuuu klip hard.
o Ansa, hi sien jou reply (dit was die vreemde-gedeelte) ek en vriendin was toe nie eens in onderwys nie (2007 - 2008) en het al 2 jaar terug ons 37% gekry van daardie jaar. So ons het geen maar geen idee waarvoor ons nou weer geld gekry het nie, maar gaan verseker nie slapende honde wakker maak nie. solank hul net aanhou om daardie rekening nr te gebruik is ek baie happy!!!

geniet jou seuntjie!!! kan net dink jul kry si "klein" bietjie warm daar .. kyk daardie geweste is so naby soos die wildtuin aan die son!! indien nie warmer.
Hallooo NYkie - hoe gaan dit???? jammer as ek iets gemis het, maar hoeveel eiertjies het jul "ingeplant"?? is daar dalk kans vir meerlinge
Lekker aandjie julle almal