× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211747 by Snoekie
Hi Almal,
Was so lank terug op en lyk my ek het sommer GROOT nuus gemis.

Nykie, :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Baie geluk vrou. Ek is soooo bly jy het jou BFP gekry. Bid dat jy gesonde swangerskap het met geen probleme of MS nie.

Ek is self op die oomblik Bitterlik besig, vat skaars grond. Kersmark, catering en ander werk is besig om my uit te pit. Hoop die week gaan bietjie rustiger.

Gaan nou eers weer groet. Sal later opvang op al die personals.

Lekker aand

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211714 by joo~ste
More almal!!
Nykie....jy glimlag seker die heeltyd van oor tot oo!!! :lol:

Hi Hexy, Klippie, Ansa, Ruby, Cisca en die res....
ek is vrek besig -
hol weer-
sal later kom inloer-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211710 by CheriseF
Hexy.. ek verkoop Herbalife en gebruik dit self.

Dit werk.. die eerste 2 dae sal jy hoofpyn kry want jou liggaam detox.

Ek kan nie 'n dag onthou wat ek dodelik honger geraak het op die produkte nie, dis duur maar jy betaal vir kwaliteit en iets wat werk.

Jy kan dit selfs gebruik as jy borsvoed en as jy swanger is dan verander die leefstyl bietjie met die Herbalife want mens moet nie gewig verloor as mens swanger is nie.

laat weet maar as jy vrae het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211706 by sexy~hexy
Het iemand al Herbalife se produkte gebruik?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211701 by Ansa_S
Nykie baie baie geluk, ek ken nie jou verhaal nie maar glo my enige swangerskap of mens gesukkel het of nie is 'n grooot groot bederf hier tussen ons!

Feetjie die terugbetaling is vir ons wat tydelik was gedurende 2007 tot 2008, een of ander 37 %
Hexy en Morgan ek het jul gemisssss!

Morgan ek is nie super woman nie, my biologiese klok en ID vertel vir my ek sal moet wikkel!

O ja het vanoggen met 'n helse dieet begin. Het 7 weke oor, om te dieet voor ek wil swanger raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211700 by Goggatjies
Nykie, baie geluk met die BFP.
Ons gaan hierdie naweek wireless internet kry by die huis, so ek sal bietjie meer kan chat.
Kan nie wag nie.
Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211675 by Morgan
Hello julle

Skuus ek was so skaars, gaan maar dol die kant. Ek skryf donderdag en het nog nie eers begin leer nie!

Nykie baie geluk met die BFP mag jy n gesonde en gelukkige swangerskap he!!!!!!!!!! nou gan die BFP's begin inrol

Klip awesome oor die tadpoles in die vrieskas!! Wag in spanning oor jou ander nuus. Het jy dalk die job by die wimpy gekry? LOL

Wow Ansa, so bly julle gaan probeer vir nr 2, ek sien nog gald nie kans nie. So jys beslis super woman!!!!! hoop jy word gou swanger.

Ek het n nuwe ry ding gekry FINALLY. Hart was seer toe ek my ou kar verkoop maar die nuwe kar is soveel beter.

Ok girls, sal elke dag probeer inloer. (mens kan nie heeltyd leer nie) hoop die BFP's stroom behoorlik in.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account