× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211985 by Ansa_S
More almal,

Ek skreeu saam vir daardie AF!

My hart is vandag sommer net seer, ons seuntjie is al 7 maande vandag en toe luister ek nog good morning angels vanoggend net voor skool, nou ja toe tjank ek snikkend toe ek uit die bakkie klim! Maar ek dink dis omdat AF vrydag moet opdaag dat ek so ekstra tranerig is.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211961 by Strik*kie

klippie wrote: Julle moet skreeu vir AF hoor! Sy's nog nie hier nie :-(


AAAAAAAAAAAAAAAAFFFFFFFFFFFFFFFFFFFFF kom nou dadlik!!!!!!!!

:whistle: :whistle:
:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211960 by klippie
Julle moet skreeu vir AF hoor! Sy's nog nie hier nie :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211959 by Strik*kie
Sorry sien is op cd14 vandag.

:lol: Klipster bwaaaaaaaaahaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211956 by klippie
More dames!

Ai hexy,
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Dames, ek weet julle is angstig, maar julle sal nog bietjie moet wag - tot so 1 uur toe, dan sal ek hopenlik die nuus kan deel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211947 by Strik*kie
Hexy, gedoen ;)

Ruby, Ek het gedog ek het die naweek geO want normaalweg is my O op cd11/12 maar dalk nou na die operasie is dit later, want gisteraand was dit so seer, het eintlik op die bed gele en krul. :( Ek is nou op cd13 so dit kan seker wees. Maar dis nou nog seer. Dit voel eintlik tussen my heupbene en vjj is daar so knop as dit seer is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211935 by CheriseF
Strikkie.. myne voel soos 'n steek pyn. Dit is so skuins onder my heup bene. Ek kry myne aan altwee kante maar nie sommer op dieselfde tyd nie. Myne was so erg seer toe se dok 'n sist het gebars. Maar ek is op CD 30 (34dag siklus) en ek het nogsteeds krampe daar. Ek gaan maar vandag die dok bel en hoor wat se hy... hoop ek het jou geantwoord? Wanneer het jy geOV (min of meer) watter CD is jy nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account