Goeie more julle almal
(ekt eintlik gister aand laaaang post getik, toe verdwyn hy en toe wip ek my so, kom ek probeer weer.
Jooste hehehe lag ek nou lekker vir jou.... kan jy ASB ASB daardie resep van panti afval vir my gee ASB... EK haaaaaaaat dit!! en hoe meer ek dit doen hoe meer HAAAAAAAAT ek dit
Lynkie MAAR moet se, dr strikdas so gou net as jou nou begin wonder wanneer, dan is hy al klaar. hy vat nie nonsens nie en hy laat my voel (dis net soos om mangels te kyk) MAAR ek hou NIKS daarvan nie en begin sommer nou al opsien na vlg besoek,, baie baie baie sterkte!! en laat weet seblief wat hy se. jagggghhhhh sterkte!!!!
Klippieee jipppeeeee vir woensdag kan nie wag nie!!!!!!!
Hi ankia, bly dit gaan goed met sussie en sjoe wow vir die 20kg!!!!!
Halllooooo Zettie, ruby, strikkie, SLAKKIE, Ankia en al die ander girlies.
Hi Ansa,,, welkom terug!! sjoe vertel my asb bietjie as jy dit hier wil vertel vir watter uitbetaling wag jy (sukkel met dept),, is jy permanent of tydelik. Eks tydelik ( nou al vir 3 jaar) en het gedurende die vakansie weer so 'n "welkome" terugbetaling gekry - niemand weet waarvoor en kyk ek gaan ook nie uitvind nie, net netnou wil hul dit terug he

vir die wat gewonder het - dis waar ek geldjies vir ivf kry, fantastiese tydsberekening.
Eerlik ansa ek dink ons het die heeeeeeeeeel coolste werk op die aarde. ek neem aan jy permanent, maar kyk buiten vakansies en en en en en en en (kry ons tydelike outjies elke 2 jaar so mmmmmmm welverdiende "terugbetaling vir iets", nee kyk ek weet nie van jou maar sjoe ek kan nie kla nie.
NYKIE sos so so sterkte met more - en kom laat weet asb. ek is nou al wraggies so opgewonde vir jou part!!!!!!!!!!!
o ja ek is cd 7 vandag, so ons paar wat siklus deel,, jippppe vir bfp voor DESEMBER