× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #211523 by zettie
Ruby

Ek ovuleer ook glad nie het nog nie eers met die meds geovuleer nie :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211513 by CheriseF
Zettie,
Ek was ook nog nie vir daai toets nie.
My dok het vir my gese dit is bitter onwaarskynlik dat 1 vrou 2 huge probleme gaan he met infertiliteit. Hy se gewoonlik is daar net 1 groot fout. Soos joune is mos die PCOS? myne is ek ovuleer glad nie (ovuleer net as ek op meds is).
Maar ek stem saam met jou... mens soek half daai gemoedsrus om te weet dat alles okay is en mens sal eerder gaan vir daai prosedure.
Sterkte :) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211509 by Blommie
Ek is vandag op CD9. So ons is 3 wat cycle buddies is.

Ek begin weer op CD11 met die progesteroon. Sien glad nie uit daarna nie. Dr se die kans dat ons die maand 'n BFP gaan kry sy se sy glo dit sal Desember wees.

Gaan nou bietjie Potchefstroom se mall leeg koop en seun vat vir 'n roomys.
Pappa vang die naweek Sentraal Noordwes proewe so ons kuier bietjie by die familie in Potch die naweek. Ek verlang my dood na DH en hy kom eers Sondag middag terug en dan die lang pad terug Pretoria toe.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago - 15 years 1 month ago #211508 by Strik*kie
Ah ja, nou onthou ek, skies ek is deesdae sleg met die onthou saam van als. :blush: Toemaar nou kan ons mekaar saam moed inpraat ;)

Nykie, kan nie waggie!!!!

Zettie, ek dink nie daar is iets om jou LH hoog te maak nie, dit het mos maar met al jou hormone te doen, as 1 laag is verhoog dit iets anders en omgekeerd. Dis soos thyroidhormone - as dit nie reg is nie is jou ander hormone ook verkeerd. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211507 by zettie
My DH het gesê dat as daar nie hierdie maand iets gebeur nie ons maar volgende maand IVF moet doen maar so graag soos ek dit wil hê wil ek nie onnodig die geld mors nie.

Dit voel net vir my of ons dalk die geld gaan mors want daar kan dalk steeds iets anders fout ook wees ek het nog nooit die toetse gehad om tesien of tubes nie geblok is nie of iets netnou doen ons IVF en dan is daar iets anders wat fout is en is dit mors van geld.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211506 by zettie
Strikkie ek het geen idee nie ek het PCOS en is afhanklik van Provera vir AF so ja ek het nie regtig `n faste patroon nie.

Scan cd11 en CD14 en dan bloed vir 5 dae tot LH hoog genoeg is en dan bloed CD21 en as daar nie hoê Progestroon is nie dan kry ek maar weer Provera om tedrink.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211505 by zettie
Nykie ek hou duimvas jy moet dadelik post FX fX fX x10000


Toe julle klomp is mos slim kan mens nie iets neem om jou LH hoog te maak nie ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account