× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211496 by Strik*kie
Jooste ek is op cd9....

Whaaaaaaaaahaaaaaaaaaaaa lag ek nou vir "jou koek lyk pragtig" HIEHIEHIE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211493 by joo~ste
Ha ha...vir die res wat kamma moet droe bek sit!! :lol:
Ons ander sal dan maar BD vir julle part!!

So...se gou....wie van ons is nou almal cycle buddies?? Daar is 'n klomp wat nou net AF gekry het...ek is op CD13...
waar is die res??
Strikkie?

Ruby: Jou koek lyk pragtig. Dalk moet ek dit ook begin waag (weet wraggies net nie waar ek die tyd vandaan gaan kry nie - ) Bly jy voel beter vandag.

Hallo Laliek, slakkie!
ek mis iemand... :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211473 by Strik*kie
Ruby, :woohoo: vir afspraak - hoop dit gaan goed en jy kry gou antwoorde!!!
Die koek lyk njammie!!

Dis nou so besig op die thread, almal dink seker hier is 'n bfp , hiehie!

Ansa, mens weet nooit, dalk 1e keer sit die ogies ;)

Slakkie, daai pizza klink na nice idee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211472 by Ansa_S
Laliek, ons gaan eers van Desember af probeer, maar dan is ons in elk geval by die see in 'n tent langs my skoonouers se karavaan, so wat dink jy is die kans???

My ouderdom jaag my aan, ek word nou november 34, so mens weet nooit hoe lank vat mens om swanger te raak nie, en Mj is volgende jaar Maart 1. So ek hoop eintlik om eers Januarie of Februarie swanger te raak, ek los net nou al die pil sodat dit behoorlik uit my sisteem is.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211469 by CheriseF
HI ALMAL :woohoo:

Jammer ek was so bietjie stil.. ek het gesuffer met die pyn van daai cyst wat gebars het.

Darem is ek nou weer A for OkAY ;)

EK het nou net 'n heerlike lekker oproep gekry van Dr. Pentz se kamers :) ek was op die kansellasie lys en hulle kan my Woensdag help :woohoo: :woohoo: :woohoo: ek is so bly en dankbaar.. ek het nog net goeie goed van hom gehoor so ek sien uit daarna... my eerste afspraak by 'n FS :)

Aan die Temps spesialiste ;) my temps het die laaste 2 day sommer goed gestyg... ek is op CD25 en het rondom CD 16 geOV. Gebeur dit met julle ook?

Linda het my so mooi verduidelik om die koek bak ding te doen en ek het die eerste een agter die rug. Ek het dit vreeslik geniet en sommer bietjie my gedagtes weg gehou van dinge af. Ek sit 'n foto'tjie aan... onthou dis my eerste probeerslag so hy is bietjie lopsided. :P
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211468 by Slakkie
toemaar ek lek vannaand lippe af vir 'n lekker groot pizza (ek soek my eie een) saam met 'n groot glas rooiwyn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211465 by Strik*kie
:lol: lekker vir oppie knop vir des!!!!

Halooo Lalie, jou mannetjie is rerig te cute hoor!

Lynkie, toemaar 1 van die dae sit ons weer droebek en jy lek jou lippe af ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account