× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211450 by zettie
Jooste die gaste moet maar net vroeg gaan slaap sodat julle kan Bd bd Bd xxxx10.

He he ek is groot bek ek is paranois as daar iemand by ons slaap wil niks Bd nie so DH weet as dit daai tyd van die maand is kan niemand by ons slaap nie. :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211449 by joo~ste
More almal!
Ja...het sommer al gisteraand begin met BD....gaan dit die HELE naweek lank doen.....(al het ek nou sopas gehoor ons gaan gaste vanaand he wat oorslaap!! :ohmy: )

Klippie:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hi slakkie, zettie...ansa....lynkie....en die res

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211446 by Slakkie
Nou kan ek darem sondag met die soy begin. Ek dink hierdie maand is dit bd bd bd. Ek hoop net DH se swemmers is nie nou teen die tyd heeltemal moer toe nie dat daar darem 'n paar is wat kan kop hou en koers kry eier toe

Jip Lynkie nou is ons cycle buddies!! Ek sien ongelukkig net nie vir strikdas die maand nie damn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211445 by klippie
O ja, en die ander ding wat gebeur het:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Intussseeeeeen soek ek nog werk by die Wimpy om die Ontvanger se aanslag te betaal :headbang:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211442 by klippie
Hallo dames! Sorry man, ek het julle in spanning laat wag. Okay julle moet nog 'n paar slapies wag, net tot Woensdag toe. Ek wil nie die goeie nuus jinx voor ek 100% seker is nie. Dis nie TTC verwant nie, maar werksverwant...so relax nou tot Woensdag okay?

Slakkie - wow hallo. Jammer oor AF :-( hoop daai pilletjies werk vir jou die maand!

Jooste, dit klink na 'n awesome follie! Jy moet nou wyn drink en woes tekere gaan :-) :-)

Strikkie, is julle al aan't BD.

Ansa, jy laat ons sommer skaam kry met al jou stories oor die wilde danse wat julle gedoen het laas jaar :-) :-) Ek onthou nog hoe jy hier kom kreun het :-) Stouterd!

Lynkie, ai, jammer oor AF :-(

Hallo al die ander dames! Waar is Cornel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211441 by Lynkie
Ansa, Hexy chat nog gereeld, sy's net op training hierdie week.

Slakkie, Jammer oor AF.... :( nou't ek 'n cycle maatjie en boonop nog by dieselfde dr. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211439 by Slakkie
Uagh julle scrap my post van vroeër dis nou nie meer CD 27 nie maar CD 1 en dit op 'n Vrydag dis sommer net cruel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account