× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #209063 by CheriseF
Ek is so opgewonde! :woohoo:

Ek het 'n vroeer afspraak gekry by 'n FS: Dr Hennie Nel in Pretoria... het enige iemand al van hom gehoor?
Wat kan ek verwag met die eerste afspraak? ek het nou reeds 3 maande se Fertomid in en ek het geOV elke keer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #209061 by Cisca
Hi dames

Linda - yay vir all clear!!!

Lynkie - jammer dat jy emosioneel is, dis glad nie lekker nie. Sterk wees. ((((hugs))))) vir jou

Liz - Sterkte met die Fertomid. Hoop dit maak jou nie so depressed soos dit my altyd maak nie.

Hexy - jammer oor AF

Hi Klippie en al die ander.

AFM: Wel, AF is nogsteeds nie hier nie. :evil: Het gisteraand en vanoggend 'n OPK gedoen en 'n ligte lyntjie gekry. Wonder of ek dalk nou eers OV :unsure: so vir good measure werk ons maar 'n paar BD sessies deur.
Verder het die gynie gebel, die lab het mos my smeer laat val, so nou moet ek volgende week woensdag weer vir 'n smeer gaan. Gaan hom sommer dan vra oor 'n FS.

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #209051 by klippie
Middag dames!

Sjoe, julle het omtrent 'n hond uit 'n bos uit gepraat! Hoop dit gaan goed met almal!

Jooste, dit klink baie positief, fx fx fx!

Anje, lekker om weer van jou te hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #209046 by Lia
Hexy, dis mos net ek en my baas hier en my kantoor is op dieselgde perseel as sy huis, so dis 'n rustige omgewing en my baas verwys na homself as L se oupa en hy verstaan hoe werk doeke ruil, bottel gee en aan die slaap maak. Ek werk in die tyd wat L speel of slaap. Party dae is ek moeilik en ander dae is daar nie werk nie dan kry 100 % my aandag.

Jooste dit klink positief, ek hou duim vas vir jou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago - 15 years 1 month ago #209028 by joo~ste
Ruby
Groot plesier! :heart:

Hexy
As ek iets van daar bestel, dan kies ek altyd die oornag opsie en dan het ek dit binne 24 - 48 uur. As jy op die site ingaan en jy gaan na die betaling opsies, sal jy sien dat Elize verskeie posdiens opsies het waarvan jy kan kies. So..daar is normale pos as opsie....maar jy kan ook iets bestel en dit vinniger laat aflewer as dit dringend is. Maar gaan loer by Clicks..ek is doodseker jy gaan daar ook een kry wat 2 desimale meet.

Hi Anje!!

AFM
Ek is vandag op CD27 en verwag AF more. My temps is nogsteeds hoog en ek is baie opgewonde daaroor! Gewoonlik begin my temps die dag voor AF opdaag val. Ek wil niks daarin sien nie, want volgens FF het ek eers op CD16 OV...wat kan beteken dat ek dalk 'n effe langer siklus gaan he en dalk eers op CD29 of CD30 vir AF kan verwag. Maar...diep binne my...bid ek nou baie hard!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #209027 by sexy~hexy
Hoe lank vat dit as mens daar bestel Jooste? Ek het gesien hulle het een, maar AF is nou hier, so ek kan nie oor 2 weke eers een kry nie....so ek sal maar by Clicks gaan kyk vanmiddag of ek iets sien.

Anje, hallo jy :) Hoe kry jy dit reg om te werk en vir Lianey by die werk te he? Ek weet toe ek in Rustenburg gewerk het, was Jayden bietjie ouer gewees, maar was omtrent nuuskierig in als en almal, so werk was maar min vir my - die dag of twee wat hy dalk vir 'n halfuur by my was :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #209018 by CheriseF
Jooste.
Baie dankie, dit gaan my vreeslik baie help!
Ek sal sommer vandag nog een bestel soos jy vroeer genoem het.
:) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account