× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208982 by joo~ste
More almal

Lynkie
Ek kan glo jy voel nou behoorlik deurmekaar. Dit is jammer jy het nie 'n gynie wat jou kan help en raad gee nie- :(

Linda
Genade....nou hoe le 'n mens se baarmoeder onderstebo? Bly jy't darem bietjie antwoorde gekry en 'n PVA vir die volgende ruk.

AFM
Niks nuus. Het alweer 'n besige dag wat voorle en gaan soos 'n afkop hoender rondhol...sien dit nou al...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208975 by Blommie
Hi Almal

Was toe gister by die dr. Darem geen vergroeisels van enige aard op baarmoeder of eierstokke nie. Baarmoeder le glo onderstebo, maar sy se dit is selde 'n probleem. DH se spermpies moet net swem se sy!!!! Is nou vir 5dae op Duphastone 10mg (progesteroon) hoop maar dit werk. Ander gaan sy my vir nog 'n paar keer net op dit hou en dan sal ons maar later besluit wat die plan van aksie is.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208971 by Lynkie
Goeiemôre dames

Ek's baie emosioneel vanoggend.....het nou op CD18 ligte rooi bloeding.... :unsure: het nogal gisteraand 'n bd sessie ingewerk indien ek dalk laat OV. Ek weet nou glad nie wat aangaan met my siklus nie.. is verward, hartseer, gefrustreerd! :cry: En gynie is nog steeds met verlof.

Hoop julle het 'n lekker dag. :)

O, ja Ankia - jou birth storie is amazing!!! Dit moes 'n wonderlike ervaring gewees het, jammer vir die eina steke.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208942 by joo~ste
Cisca
My opinie - ....gaan sien 'n FS. Moet nie so lank wag soos ek nie. Ek word amper 35jr oud en dit alles maak dinge moeiliker. Ek wil nog altyd graag 'n groot gesin gehad het...en soos wat dinge nou aan karring...gaan ek sekerlik oor 40 jr wees as ek my laaste baba het. Dit klink VREESLIK!

Hexy
Ag man...net vir die fun...doen 'n HPT! Dalk is jy swanger....en het jy nog net nie simptome nie?!! :cheer:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208936 by zettie
Cisca my gynie het my verwys na Fs by Fertility Clinic

Ek betaal alles kontant want het net `n hospitaal plan.

Ek glo nie jou medies gaan enigiets betaal nie.

Eerste afspraak R1000.00 sluit scan in.

Daarna R400.00 `n scan

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Cisca

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208934 by Cisca
Ankia - Jou Rockstar!!!!!!! Pragtige storie, bly dat als so goed en vinnig afgeloop het vir jou!!! :rock:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208931 by Cisca
Hi julle

Wat 'n besige dag. Julle het omtrent gesels.

Zettie - Jammer oor jou vriendin. dis vreskriklik.

Linda - Julle het seker lekker relax, wys bietjie foto's!!

Jooste - Ten minste het julle nou 'n duidelike plan vir IVF

Klippie - Nee jong, wag nou nog vir AF :angry:

Strikkie - :woohoo: Nou moet jy mooi gesond word hoor!!!

Zettie - Ek onthou jy het gese jy woon in Durbanville, en is by Pinelands vir jou FS. Ek woon ook in Durbanville. Hoe het jy by jou FS uitgekom? Moes iemand jou verwys, of kan jy net bel en 'n afspraak maak? En moet julle als betaal, of betaal die medies enige iets?

AFM : So ons wag nou nog vir AF. Begin al wonder of ek nie die gynie moet bel en vra vir Provera nie sodat AF nou net kan kom en dan die Fertomid begin drink.
Verder het ek en DH die naweek gesels. Ek het vir hom gese dat ek dink as ons by Januarie nog nie swanger is nie moet ons na 'n FS gaan en IUI of iets probeer. Help nie ons sukkel net aan, en weet nie eers of ek OV van die kant waar ek nog 'n buis het nie. Dalk OV ek regs en die linker buis tel nie die eiersel op nie en dan......... dan hou ons aan probeer soos "fools" :headbang:
Of wat dink julle?

Ankia - gaan nou jou storie lees.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account