× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #209014 by Lia
More more dames

Het vanoggend so bietjie tyd op my hande.

Ankia, het jou storie gelees, wow, jy is 'n sterk vrou !!! Dis amazing.

Strikkels, nie seker wat gebeur het nie, sal moet opvang, maar sterkte !! Ek dink aan jou.

Hexy, ai jammer man.

Hallo aan almal anders. Julle moet 'n lieflike naweek he, dis darem amper naweek.

My baas is nie hier vanoggend nie, so ek kan bietjie opvang met my werk. Tussen my werk en vir Lianey sorg, gaan dit lekker rof, maar ek verruil dit vir niks. Ek het nou nou met haar die kantoor rond gedans op 'n cool song, en dit kan ek nie doen as sy in 'n kleuterskool is nie. Sy word Vrydag 6 maande oud, sit al sterk en sy trek nou haar kniee onder haar in en swaai vorentoe en agtertoe en dink dis groot pret, so die kruip is seker nie ver weg nie. Ai, hulle word so gou groot.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209013 by joo~ste
Ruby

ook nog 'n belangrike ding....
jy MOET elke oggend op presies dieselfde tyd jou TEMP meet. Ek sien daar was 2 oggende wat jy nie op dieselfde tyd gemeet het nie (die 2 sirkeltjies wat nie ingekleur is nie). Jy kan ook nie 'n akkurate temp verwag as jy nie minstens 5 ure geslaap het nie. As jy ook baie in die nag opgestaan het...is jou oggend temp ook nie akkuraat nie.

Verder:
Vir elke 30 minute wat jy langer as gewoonlik slaap ...en dus jou temp 30 minute later neem - moet jy 0.05 Grade Celcius AFTREK
Die teenoorgestelde geld vir elke 30 minute wat jy vroeer opstaan. Dan moet jy vir elke 30 minute 0.05 grade celcius BYTEL.

Bv.
Ek neem my temp elke oggend 6h15. Oor die naweke slaap ek egter bietjie later. Kom ons veronderstel dat ek dan eers 7h15 my temp op 'n Saterdag neem. Dan moet ek (2 x 0.05 aftrek van die temp wat ek kry.) As ek dus meet en ek kry 36.70...is my korrekte BBT (basale body temp) na regte eintlik 36.60.

Klink tegnies...maar is nie regtig nie. Ek sorg maar eerder dat elke oggend op dieselfde tyd meet....dan spaar ek my die berekeninge.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209010 by joo~ste
Ruby
Dit is regtig moeilik om 'n lekker patroon te sien as jou koorspen NIE 2 digits na die punt het nie. Ek sou voorstel dat jy eerder vir jou so een kry.

Daar is 'n duidelike verskil in temp sodra jy OV het. Ek sien jy gebruik Clomid / Fertomid die rondte...so gewoonlik OV 'n mens 5 - 8 dae na jou laaste pilletjie. Dus...jy sal seker so rondom dag 14 tot 18 'n duidelike temp-shift sien. Ek het altyd op CD14 / CD15 OV toe ek Clomid gebruik het. Ook....daar is soms eers 'n afname in jou temp (as jou LH -hormoon verhoog)...voordat jy OV.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208993 by CheriseF
Hi dames,
:)

Maak dit 'n groot verskil as mens se koorspen 2 digits het na die punt?

My temperatuur verskil tussen 35.0 tot 36.2 vanaf CD 1 - ek is nou op CD 9. Wanneer gaan ek 'n idee he dat ek gaan ovuleer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208991 by joo~ste
Hexy!
Jammer oor AF! :( Ek het nogals gisteraand gedink...dat net dalkies...dalkies...deel jy met ons goeie nuus vandag. As jy nie 'n koorspen kry wat 2digits na die punt het nie...kan jy altyd op getpregnant se web een bestel. Ek gebruik daardie een en dit werk baie lekker. Ek neem my temp...en druk dit af en sit dit neer. Dit stoor die laaste temp in geheue. So...as ek klaar gestort en aangetrek het...loer ek eers.

Hi Liz!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208986 by sexy~hexy
More almal

So AF het opgedaag...natuurlik geweet sy gaan, maar mens kan mos nie help om te hoop nie....Gaan gou vanmiddag die koorspen gaan koop, hoop ek kry een met twee syfers na die punt.

Dis weer koud hier en die wind waai....

Het more en Vrydag verlof, Jayden se skooltjie is mos toe vir die week en my ma is nie hier nie, en DH begin weer more te werk, so ek gaan na hom kyk.

So ek wag vir die gynie om my te bel more of Vrydag sodat ek kan hoor of ek weer clomid kan gebruik en of hy my wil sien....

Lekker daggie verder!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208984 by Snoekie
Goeie more Dames.
Lynkie,
Ek is jammer om te hoor dat dit nie so lekker gaan vanoggend nie. *drukkie*
Ek was self ook vroer die week daar, Hou moed. Wanneer kom jou Gynie terug? Dit is mos maar net makliker om te praat met iemand wat jou geskiedenis ken en jou as mens verstaan. Hou self nie daarvan as ek met iemand anders moet werk nie. Maak dinge sommer net erger.

Linda,
Bly om te hoor dat die toetse het alles goed terug gekom. FX die siklus doen die ding vir jou!!!

Ankia,
Het jou storie gaan lees, Wonderlik. Sussie is noggal groot. Well Done op normaal kraam. Dit is net jammer vir die steke, Hoop dit is sommer gou gesond!

Cisca,
Ek stem noggal saam oor die FS, gaan sien liewer een vroeer as later. Mens wil nie kosbare tyd vermors nie.

AFM, Ek is nou op CD3. So ek geniet maar die laaste normaliteit voor ek met my volgende siklus Fertomid begin more. Maar ek hoop en vertrou dat die maand goeie dinge sal bring. DH is ook nou weer gesond, en het hom nou ook op Sperm Aid. Just for good messure.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account