× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209129 by Goggatjies
goeie naand
Ek hoop dit gaan goed met almal.
Was toe vandag vir ons foto's, wow maar Joli is goed, kan nie wag vir ons foto's nie
Lekker aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209117 by joo~ste
Liz
Sterkte met die Fertomid. Ek was op Clomid en ek het NIKS daarvan gehou nie. Dit het my regtig goor laat voel - dink aan jou!

Cornel
Dit is darem nie 'n dom fout nie....dalk is dit hoe dit moet wees vir jou.....dat jy 1/2 onbeplan moet swanger word en dan 'n FANTASTIESE en GESONDE swangerskap sal he. Julle kom mos inelkgeval binnekort terug...so jy sal kleinding in SA kan he!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209102 by Snoekie
Cornel,
Hi. Ek sou maar paar dae wag en kyk wat gebeur. Doen dan maar 'n HPT.
Sterkte...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209100 by Snoekie
Hi Jooste,
Ek is begin nou met my tweede siklus Fertomid.
Ek en Manlief probeer al van laas jaar Augustus af, maar ons het geweet dit gaan dalk moeilik gaan aangesien ek PCOS het. Het van laas jaar af dieet verander na low GI, drink niks koffie of enige form van alkohol nie, in die hoop dat dit alles ook sou help. Nou is ons by die Fertomid en ek hoop dit werk, want ek weet werklik nie waar ons die geld sal kry vir FS nie. So ons bid maar ons kniee deur en vertrou dit gaan gebeur. Gynae se wel ek reageer baie goed op die meds...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209098 by Cornel
Jooste ek sien op my ticker dis CD22.........

jIP,DOM FOUT! SAL MAAR WAG EN SIEN!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209097 by joo~ste
Hexy
Dit gaan maar broekskeur gaan vir ons ook...die finansies is nie waffers op die oomblik nie. Ek sny nou letterlik op alles....kos, elektrisiteit, tuindienste, uiteet, bediende kom net 1 dag per week ipv 3 soos altyd. Letterlik alles word van gister af aangepas sodat ons die spaar ding kan doen. Nou GLO ons net dat daar geen onvoorsiene uitgawes is nie. Ek kan nogals dink dat 'n mens dalk kan spaar vir IVF as dit net jy en jou DH is. MAAR ek weet wraggies nie hoe 'n mens dit doen as daar reeds 'n eersteling is wat 'n kleuter is nie. Hoe verduidelik jy vir hom dat ons vir die 3de aand in 'n ry die oorskiet braaivleis van Sondag middag gaan eet!!! :whistle:

Ek hoop jy voel more beter....CD1 is mos die slegste slegste dag in enige maand.

Cornel:
So..is jy dus vandag op CD21? Ek dink daar is altyd 'n kans dat 'n mens kan swanger raak as jy jou pilletjies skip. So...daar kan sekerlik wees. Maar jy sal maar moet wag en kyk...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209096 by Cornel
Baie dankie julle. Ons sal maar sien wat gebeur!!!!!!!!!!!

Al drink ek die AF pilletjies?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account