× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208539 by Morgan
More girls

Temp ding werk so. Jou siklus word gesplit in 2. Voor ovulasie en na ovulasie. As jy n 28 dae siklus het is dit dan 14dae voor en 14 dae na.

Jou eerste 14 dae sal jou temps se nou maar in die 35 wees. Dit sal wissel tot en met so .5 As jy ovuleer sal jou temp heelwat hoer wees. As jou temp voor ovulasie so 35 was sal hy spring na so 36 toe.

Jou temps sal dan hoog bly tot af kom. So dag voor AF opdaag drop jou temp weer soos voor ovulasie. As jy swanger is sal hy hoog bly, en party keer (nie altyd nie) klim hy weer hoer.

Hoop dit maak sin. Maar moenie warry as jou temp nie elke dag die selfde is nie. Jy sal jy jump sien as jy ovuleer.

O ja, en begin nou al temp dat jy kan sien hoe dit werk en wat jou temp is. Dan as jy CD1 weer begin weet jy al hoe dit werk.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208538 by Lynkie
Strikkie as jy dalk hier lees - ek dink aan jou en hoop dat jy nie te veel pyn en ongemak het nie. Baie sterkte, word gou gesond. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208537 by sexy~hexy
Nevermind, ek sien dis 09h30 :) Sal maar weer op RSG luister!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208536 by CheriseF
Hexy.. dankie.

Ek is nou op CD4 en temps is heeltyd in die 35's. Soos jy dan se dis seker van die AF.

Die rugby is 9:30am :) lekker kyk! Hou ons op hoopte van die telling asb. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208535 by sexy~hexy
Hoe laat is die rugby?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208534 by sexy~hexy
More Ruby

Ja jou temps gaan verskil...dit gaan nooit elke dag dieselfde wees nie....van wat ek nou al gesien het by die ander dames....wanneer AF hier is, is jou temps baie laag (onder die coverline), of net voor AF opdaag gaan jy siens jou temps val. Dan wanneer jy begin ovuleer gaan jou temps begin styg, en dag van O gaan jy 'n temp rise he. As jou temps bly rise, beteken dit jy kan swanger wees, as dit weer val, is AF oppad......

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208533 by Lynkie
Goeie môre al die dames

Ook bly dis Vrydag!!! :P

Hexy dalk is jy!!! Dit gebeur dalk wanneer jy dit die minste verwag..FXFXFX

Klippie hoop alles verloop goed vanoggend met die sonar, laat weet ons.

Ek is nou op CD12 so dit sal seker nie nou werk om te begin temp nie, moet seker eerder wag vir CD1, of hoe?? Jooste, Morgan???

Gaan nou-nou die rugby kyk. :)

Kom loer later weer in.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account