× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208700 by sexy~hexy
Sjoe, waar is almal weer vandag???

Ek is in serious need of a make-over :S Hare, naels en klerekas! Maar ja, het nie nou die ching daarvoor nie...SUG.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208699 by Morgan
Cornel dis n dilatation & curettage. Dis as hulle jou baarmoeder rand geskraap het.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208696 by Cornel
Waarvoor staan D&C? Moet dit op die mediese papier van die werk skryf......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208691 by Cornel
Goeie more dames.

SAL NOU NOU PERSONALS DOEN !!!!

As jy 'n miskraam gehad het en vir skraap gegaan het,wat noem mens dit? D&C

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208686 by Morgan
Hallo julle

Naweek was baie lekker, met al die reen was daar nie veel om te doen behalwe shopping nie.

DH gan Woensdag PE toe vir werk nou moet ek besluit of ek en Carli wil saam gaan. Hy werk net tot vrydag so dan het ons heel naweek om op die strand te wees, maar ai dis ver. En hy moet ry want hy moet al sy tools en goed saamvat.

Klippie wat het die scan gewys? Wats die PVA??? IVF hierdie siklus????

Jooste ons wag in spanning om van jou te hoor. Hoop die FS het vir julle goeie nuus.

Cisca hoop AF besluit nou om te kom dat jy weer kan probeer met die fertomid.

Hexy jy moet paar fotos vir ons kom post asb man. Shame dit was seker moeilik om te gaan werk as jou 2 manne so lekker le en slaap.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208663 by sexy~hexy
More almal

En hoe was julle naweek gewees?

Ankia, kan nie wag om die fotos van Joli te sien nie :) Is sussa darem rustig?

Jooste, sterkte met jou afspraak by FS...en fxfxfx dat julle volgende siklus kan IUI doen!!

Cisca...dit is mos maar murphy's law...as mens wil he AF moet opdaag, bly sy weg, as mens wil he sy moet wegbly, daag sy op!!!

Klippie...wat het jou scan toe gewys en wat is julle PVA nou?

Ek het gesien op FB die mense daar bo in Gauteng het omtrent lekker reen gehad :S Hier is dit glad koud vanmore, het gesien daar is weer 'n kouefront in die Kaap!

Ok...so op cd28 vandag, het Saterdag en Sondag so bietjie bruin gehad as ek afvee (tmi) sorry!! Gisteraand toe was dit rooi toe ek afvee, vanoggend weer net bietjie bruin....verpes dit as AF so woer-woer speel!!! Maar ek het krampe, so dis net 'n kwessie van tyd.

DH en Jayden het nog vanoggend lekker onder die komberse geslaap toe ek gery het.....DH werk eers weer Donderdag en Jayden het mos skool vakansie.

Ek en my vriendin het toe Saterdag 'n poging aangewend om haar nuwe baba af te neem...nou verstaan ek hoekom hulle se doen dit binne die eerste 7 - 10 dae...want 'n baba van 21 dae oud is glad nie meer lus om in te val by wat ons wou doen nie :D Het so 'n paar mooi fotos gekry....dit laat my net meer besef hoe graag ek 'n fotografie kursus wil doen !!!

Anyway...baas is afsiek, so darem nie te dol vandag by die werk nie....gesels later weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208651 by Cisca
Hi julle

Ankia - kannie wag on als te hoor nie. Sterkte met die min slaap en hoop julle geniet die photoshoot!!

Jooste - Sterkte vir more se FS besoek. Jy moet kom vertel wat hulle se, en hoe die PVA verder vorentoe werk.

AFM : AF moes al woensdag hier gewees het, en dis nou al sondag :evil: Ek wens sy wil nou net haar kop uitsteek, want ek weet ek het nie ge-ov die maand nie, het mos prog getoets. Maar ek het al van woensdag af rugpyn en so nou en dag maag pyn, en my nipples is vrek seer, so AF is seker nou net om die draai. Sy moet nou kom!!!! dan kan ek weer my Fertomid drink en hierdie bal aan die rol kry.

Het saterdag aand by pelle gaan braai, hulle het vir 7 jaar probeer en alles gedoen tot IVF, en toe na als raak sy natuurlik swanger. Haar due date is nou einde November. Sy lyk tog te oulik met daai boepie van haar.

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account