× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208797 by zettie
Hallo julle sjoe wat `n dag of week of maand wat moet ek sê voel net vir my alles in my lewe is deurmekaar op hierdie stadium.

`n Vriendin gister oorlede in kop aan kop botsing is baie hartseer.

Ek is naar en dit voel of goed binne my rondloop so ja ek weet nie of dit `n goeie of slegte teken is nie. Ek is Bloted.

More oggend is dit ek en die progestoroon toets so ons sal maar sien.

Hexy baie mooi foto's

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208790 by CheriseF
Hexy..foto's is stunning! Jy mag maar hoor :cheer: dankie vir jou reply op die laproskopie - nie besef dit is so duur nie. 'n dame het my vertel dat hulle dit in die stoel kan doen en hulle doen dit met kleursel of iets. Klink vir my scary!

Klippie..well done met daai gewigsverlies jong!

Lynkie.. waar is jy nou in die hele proses.. moet jy nog fertomid siklusse doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208785 by sexy~hexy
Lynkie, ek het al gelees mens moet dit doen binne die eerste 7 - 10dae na 'n baba se geboorte....die sussie-baba is nou al 21 daggies oud, so sy wou nie so lekker saam speel nie, maar ons het afgeneem wat ons kon ...en ek glo ons het 'n paar mooi fotos gekry :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208783 by Lynkie
Hexy die foto's is vreeslik mooi, regtig stunning! Kos seker baie geduld om die foto's te kan neem?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208777 by sexy~hexy
Het vanoggend vir Strikkie gesms:

Hallo. Ja het Vrydag uitgekom en was sin middag lekke by my eie huis en bed en bad. My sus biki kom kuier en my pamper. Voel ok. Sal kyk of later of mre bietjie kan post.

Ruby, ek het vir 'n laparoskopie gegaan....my medies het betaal, maar die bedrag was so oor die R12 000 vir die hospitaal, dan kom die gynie en narkotiseur se bedrag ook nog by.

Fxfxfx Klippie.....sterkte met jou siklus vriendin!!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208775 by sexy~hexy
Hier is so een of twee fotos van my vriendin se baba wat ek afgeneem het:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208767 by Lynkie
Ruby, kan ongelukkig nie help nie, was nog nooit vir so tipe toets nie. Sterkte met die Fertomid. Enige reaksie soos die krampe is altyd vir my 'n goeie teken, dit wys dat die medikasie 'n uitwerking het op die eierstokke. Hoop jy kry lekker groot follies. FX. Ek het die maand wat Fertomid vir my gewerk het ook vroeg krampe gekry en erge OV pyne.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account