× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208766 by Lynkie
Klippie dis great, :woohoo: die gewigsverlies asook die POA vir hierdie maand. Ek glo hierdie is jou maand!!! Sterkte met al die inspuitings.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208758 by klippie
Hallo Dames! Hoop dit gaan goed! Ek het alles opgevang, maar kan ongelukkig nie personals doen nie, dit gaan dol!

Scan was goed en ek is besig om te stim - nog geen newe-effekte nie, dankie tog!

het ook weer vanoggend geweeg en meet - ten spyte van die meds, is ek nog 700g ligter en 2cm. In totaal dus 1.6 kg en 4 cm.

Hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208757 by CheriseF
Hi dames.. :) :) :)

Hoop almal het 'n heerlike naweek gehad.

Daar is so baie gese dit gaan bietjie lank vat om personals te doen.. maar met elkeen wens ek net die beste!

Was enige een van julle al vir die prosedure waar hul kyk of mens se tubes oop is?
Wat kan die moontlike prys wees van dit? :dry:

Ek is op die 3rde dag van Fertomid.. het sommer al reeds krampe. Nogal vreemd dink ek. :unsure:

DH gaan Donderdag vir die sperm toetsing - dit was glad nie in sy familie nie so ons hoop en bid alles gaan normaal wees met die swemmertjies. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208748 by Lynkie
Hexy, enige nuus dalk van Stikkie? Weet jy hoe dit met haar gaan?

Wonder waar's Klippie?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208741 by sexy~hexy
Hi daar Lynkie

Bly julle het 'n lekker naweek gehad.....en dat al julle harde werk beloon sal word :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208739 by Lynkie
Hallo almal,

Het 'n lekker naweek gehad, het Saterdag OV-pyne gehad so ons het darem 'n hele paar BD sessies ingewerk (van verlede week af). Die weer het ook mooi saam gespeel, want dit was sulke regte BMW-weer :) Hoop maar vir 'n natuurlike BFP ;)

Verder het ek nie veel nuus nie, net 'n besige dag vandag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208702 by Cornel
Ek kan dit net so skryf.... hoop die Franse verstaan........?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account