× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #231559 by Blommie
Hallo dames

Skies ek kom update nou eers. Alles is perfek. Peanut meet 3.1 mm en ons kon die hartjie sien klop. Is vandag 6 weke en 2 dae.

Die ms het my die week in die bed gehou. Voel vandag vir die eerste keer weer mens.

Ons sien dr weer die 18de Desember vir Ons 10 weke scan :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231524 by Andie
Zarah, jammer jy gaan deur 'n moeilike tyd. Ek wens ek kon jou 'n drukkie gee. Wat ek wel kan sê is, ek weet presies hoe jy voel. Ons is al 4 jaar op hierdie moeilike ttc pad. Ek onthou die dae wat ek elke maand uitgewerk het wanneer my due date gan wees as ek daardie maand 'n BFP sou kry. Deesdae bother ek nie eers meer nie...

Ek is ook baie nuuskierig om te weet of daar dalk 2 babas daar binne wegkruip Blommie. Daardie beta tellings was darem baie gou baie hoog!! :)

Niks veel aan die gang aan my kant nie. Soos verwag is my temps besig om elke dag 'n bietjie meer af te gaan. My (.)(.) is verskriklik geswel en seer die maand en ek het weird krampe al van Saterdag af, so wie weet wat gaan alweer hier binne aan.

Dis verskriklik stil hier binne. Waar is almal?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago - 13 years 10 months ago #231517 by Zarah
More almal

Jammer vir my stilte. Ek dink mens gaan maar net deur tye wat mens net mooi niks van TTC wil weet nie. My laaste BFN was nogals rof. Wens dit kan net als tot n einde kom... Kan nie glo ek is al meer as n jaar besig met dit nie! Ek het op die 2de Maart in my dagboek geskryf dat as ek n BFP daardie maand moes kry sou my due date 17 Nov wees... Wat n grap! Dis toe ek nog geglo het in die simpel pille...

Jammer vir die swart galligheid...

Blommie, laat weet asb hoe Dr besoek gaan en of daar 2 babas is B)

Hopeful, ek voel presies soos jy. Ek kan nie opstaan in die oggend nie.

Waar is Jooste??????


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231414 by Hopeful
Blommie, shoe dit is ontrent n telling!!!!!!!!!!!!!!!!!!! kom update ons aseblief sodra jy by die dokter was :) geniet elke oomblik

AFM: Nie nuus hier :( Sien nou net uit na ons desember vakansie wat oor 3 weke begin maar nou is die stried om my aandag by my werk te hou wand eks niks meer lus vir die jaar nie.

Hoop dit gaan goed met al die dames dit is darem bitter still hierso

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231401 by Blommie
hallo dames

sjoe dit stil hier!!! waar is almal

AFM: was vanoggend weer vir bloods telling is ..... 28 984 :woohoo: . ons sien more oggend vir dr, kan nie wag om vir baba te sien nie

lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231247 by Blommie
Lynkie - ek is so jammer om te hoor oor jou BFN. My hart is saam met jou seer

Zettie - vriendin ek dink elke dag aan jou en bid vir jou

Strikkie - sterkte met die gesond word

Zarah - hoe voel jy?

al die ander hallo

AFM: nie veel nuus nie. (.)(.) is net baie seer en ek is naar in die aande.
Ek tel die daggies af tot my volgende ondersoek. Nog net 5 slapies :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231212 by MMCC
Lynkie - eks so jammr oor d BFN. Ek dink an jo.

Dus so moeilik vir my om elke keer n BFN te kry dat eki my eers mee wl toets nie. Ek wonder somtyds hoekom dit met my gebeur. Ek werk elke dag met gevalle waar moeders hul kinders verwaarloos en nie om gee waar hul kinders hul bevind nie, moeders wat sommer hul kinders wil weg gee, en dan dink ek hoekom kry hulle an mekaar kinders en ons wat so graag kinders wil he sukkel so. My hart raak sommer weer seer. :(

Jammer ek pak nou so af julle, ek kan neti meeri . :(

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account