× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #231683 by Zarah
Hi almal

Weet enige iemand waar Jooste is? Sys darem net te stil!

Andie, het jy al ge-toets?

Snoekie, jy lyk so mooi! Jy "glow"!

Lekker naweek dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231613 by MMCC
Hi Almal!!

Blommie - X so BLY vir julle. Ek wens jo alle voorspoed toe met die swangerskap. J moet rustig wees en mooi kyk na jouself.

Snoekie - Daardie boep lyk soma AWESOME verby!!! Sterkte vorentoe jys amper da.

Hopeful - Hou moed my skat, en soos Lalie genoem het jou seeninge gan nog in oorvloed kom, ek dink so verskriklik baie aan jou.

Nads - So jammer om te hoor van jou skoonsussie. Ek kan my net indink hoe dit moet voel om 'n baba te verloor. Ek dink ook an julle in hierdie tyd. Jammer ek het nie enige raad oor wat j kan doen nie, ek sou self nie weet wat om te gedoen het nie.


Naomi - Baie welkom hier!!! Almal hier is STUNNING verby en j sal somma baie hier te leer kry en die AMAZINGSTE ondersteuning kry.


Lalie - Ek stem saam met jou. Die ruskansie doen my ook goed. Begin j ook weer eers in volgende jaar met die TTC proses?

Al die ander hoop dit gan goed met julle?

AFM - Dit gan maar besig by die werk en ek kry skaars 'n ordentlike etenstyd ingepas. verder gaan dit goed. Ek en DH vat dit rustig en dus lekker om net tyd met hom te spandeer en eers n rukkie van TTC te vergeet. Het enige van julle al gehoor van Menoherb- Gynaecology? Dit help bleikbaar met ongereelde menstruasie asook indien j wil swanger raak. Mens kan dit sommer oor die toonbank koop. AF het nog nie opgedaag na die Ovidrel nie en toetse is negatief. Ek trek nou al by dag 51 na my vorige menstruasie. Ek sal in volgende week d gynae vra om vir my n voorskrif te stuur om AF aan te help.
Ek sien uit na more, dus ons groepsupervisie en os gan Zipglide in Ceres. :woohoo:

Ek hoop almal het n wonderlike aandjie en naweek wt voorle

:heart: :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231601 by Hopeful
Naomi, jammer ek kan nou nie onthou of ek welkom gese het nie :blush: Welkom hier by ons :P

Snoekie, die foto leik bitter baie mooi :rock:

Ruby, hoe gaan dit daai kand by jou jy is so still?

Lalie12, ek is bly jy vat dit rustig die maand partykeer help dit om dinge net weer in perspektief te kry

BAIE BAIE BAIE dankie vir almal se woorder van onderstuening!!!! Dit beteken regtig baie vir my.

Nads ek is baie jammer vir die seer wat jou skoon sus nou het my hart will net breek. Die ander dames sal dalk beter kan se as ek maar my voorstell sou wees om eers bietjie te wow met die baby shower. ek weet dit is jou special teid ook maar shoe ek weet hoe voel ek elke keer by n baby shower en dit moet seker dan 10keer erger wees na n miskraam :cry: :cry: :cry: ai my hart breek vir haar.
Bygese elke persoon is anders en sy sal dalk nie will he jy moet die uitstell nie??? dit is bietjie van n moeilike ene. Bel haar maar eers en wees daar vir haar en moet meskien nie nou die shower noem nie kyk maar of sy dit opbring. Sterkte vir julle gesin ook

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231598 by nadsmeiring
Hi almal,

Ek het bq raad nodig.

My skoonsussie reel my baby shower en dit is die naweek, maar sy het vanoggend n miskraam gehad, ek het nog glad nie met haar gepraat nie want sy is in n toestand en ek weet nou nie hoe om die situasie te hanteer nie.

Wat sou julle gedoen het?

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago - 13 years 10 months ago #231597 by Lalie12
Hello Dames!

Welkom aan die nuwes.. Hierdie is een hengse spesiale groep vrouens wat my al baie keer moed gegee het! :heart:

Lynkie.. Baie jammer om te hoor.... :cry: Hoop jy voel al beter!!
Snoekie, jy lyk radiant!!! Dink jy dit gaan 'n kersfees baba wees???

Blommie! Baie geluk!! Ek bid 'n wonderlike swangerskap toe vir jou, met net mooi dinge en pragtige oomblikke!

Aan hierdie kant, is dit heel rustig, ek het hierdie maand geen OPK's gedoen nie, ek vat dit sooo rustig, en ek moet eerlikwaar se dit is lekker vir 'n slag om nie heeltyd te voel mens moet dit en mens moet dit nie... EN dit sluit BD in... :P

Hopeful wil net iets noem, een van ons projek bestuurders was ook op 'n aanemingslys (hy was in 'n vieslike ongeluk), en het half daarvan vergeet en na so jaar het hulle een middag 'n oproep gekry en gese daar is 'n baba'tjie.. Die ouers was heavy in die dwelms ens.. Die baba se kossies was piesangs want daar is nie geld vir melk nie.. Net dwelms.. Anyway vandag is dit die MOOOOOISTE seuntjie wat ek nog ooit in my lewe gesien het.. Basies wat ek wil se is, jou seeninge sal kom, en in OORVLOED> Want ons Hemelse Vader ken jou pyn en jou Hart se begeertes... Jy moet net MOED hou!!!

Hoop dit is 'n mooi dag vir julle xx

"When you are going through something hard and wonder where GOD is, remember the teacher is always quiet durning a test"
:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231593 by CheriseF
Hallo almal :heart:

Sien dit gaan relatief goed met julle.

Julle wat TTC - sterkte, hoop dit kom sommer vinnig vinnig dat julle lekker Kersfees geskenke kry.

Naomi - baie welkom :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231592 by Bytjie
Baie dankie aan almal vir die warm verwelkoming, ek waardeer dit baie. Ek het op 19 September 2012 'n skraap gehad as gevolg van 'n afwesige miskraam.
Ek ovuleer glad nie en het ook pcos, so ek sal eers Provera10 drink vir af gevolg deur Fertomid (kry my voorskrif 19/12, kan nie meer wag nie).

Snoekie dis 'n baie mooi foto.

Blommie geluk met jou swangerskap.

Ek ken ongelukkig nog nie almal se stories, maar dit sal eersdaags reggestel wees.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account