× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #231141 by Snoekie
More Dames,
Lynkie,
Sterkte met die wag Vriendin. Ons wag saam met jou in Spanning. Ek hoop die simptome is maar nog net op pad!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231138 by Zarah
B) Lynkie! Hou duim vas en bid vir jou. Eks seker jy gaan n mooi beta telling kry. As ek by jou was sou ek jou treiter om te pp op die stokkie

Sterkte

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231132 by Lynkie
Hallo julle,

Ek het vanoggend vroeg gegaan vir bloedtoets. Ek wag nou in angs en spanning vir FS se oproep :dry: :unsure:

Hopeful, nee ek het nie ge-POAS nie. Ek het nogal aan die begin van my siklus 'n Clear Blue Digital gekoop en vanoggend toe DH wakker word is dit die eerste ding wat hy vra... en het jy toe op die stokkie ge- pp. Ek wag maar vir die bloedtoets, maar is nie baie optimisties nie, want ek het absoluut geen simptome nie. :( Moet eerlik wees ek wou nie dalk die woorde "not pregnant" :cry: op die digital lees nie.
Ekl hoop maar steeds op + bloedtoets.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231105 by Zarah
Blommie, spotting het al die naweek begin en dis basies die cyclogest wat verhoed dat AF nog nie volstoom is nie. Sal donderdag CD1 wees wanneer cyclogest klaar is. Dis nou my nuwe patroon vanaf ek op cyclogest is.

Andie, ek dink hier is n dischem by Brooklyn mall. Sal daar gaan kyk.

Ek wil net weereens dankie se vir julle. Sonder hierdie groepie sou ek lankal in depressie verval het.

Sterkte met die break MMCC

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231102 by Blommie
hallo dames

Zarah - so jammer oor die BFN, het af al opgedaag?

MMCC - so jammer oor die BFN

Strikkie - een van die dae is die wag vir jou ook verby vriendin

al die ander hallooo

AFM: ek sien die 20ste Nov weer vir dr, ek kan nie wag nie. Ek is maar baie rustig op dr se instruksies. gaan le maar kort kort.

My man kom darem weer vandag huis toe en more het ons Evan se skool konsert, die mamma is sommer baie opgewonde.

lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231097 by Andie
Zarah, daai is my Motto ook... Kyk noord en f** voort!!

Jip, ek's in De Tyger. Ek het die pille toe uiteindelik by Clicks in N1 City opgespoor. Die PregnaCare was R120 en die Wellmans R140 (min of meer).
Een van die meisies op die engelse thread het in haar eerste maand op dit haar BFP gekry. En sy is ook 'n spotter!! Sy sweer dit was die pille en doggy style wat haar pregnant gekry het ;)

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #231095 by Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Andie, ek dink jys ge-cover! Want hulle se dis beste om voor OV te BD! So fingers crossed!
Jys mos ook in Kaap? Waar het jy die pille gekry en hoeveel kos dit? Ek might as well dit ook n probeer gee.

Dankie vir die omgee julle. Dit was nogals nie n lekker 2dae nie. Maar ek begin alweer ok voel. Kyk noord en F-voort!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account