More Julle,
Jooste ek is baie bly dit gaan goed daar so and dat baba nou lekker woelig is. Ons gaan vir n week bietjie see toe om te gaan vis vang en dan nog n week net sleg le by die huis moet se ek sien die meeste uit na net by die huis wees

Nee wat jong nog niks gehoor nie
Zettie, bly jy loer darem in dink aan jou en voorspoed met die gyni
Zarah, ek moet se ek en DH het maar 8 maande uitgegaan toe ons verloof geraak het en ek was bitter jonk, my pa het dit heeltemal verloor toe ons verloof geraak het en dit was maar bitter moeilik vir ons wand ons het geweet ons is vermekaar bedoel en hier is nou 5 jaar getroud en going stong ( met sy ups and downs natuurlik ). Ek sie nie dit is die selle vir alle couples was vinnig trou nie maar try maar daar wees vir jou broer teensypte van jou eie kommer ek het desteids baie alleen en uitgesluit gevoel oor my famielie die verlowing niks goedgekuer het nie.
Wat die swangerskap behels ek verstaan 100% hoe jy voel. Ek dink ook baie dat ek en DH is goeie mense wand so n wonderlike huis vir n kindjie kan gee en dan raak elke tweede poppie op n one night stand swanger dit is maar elke keer n bitter pil om te sluk. Groot Groot drukkie vir jou!!!!!!!
AFM: nie veel nuus nie, voel of ek verkou begin kry ( in die midle van n Namibiese sommer

) en dis baie slegte timing wand die week is rof besig met drie funksies en hoope werk