× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203429 by Goggatjies
Ek het ook gewonder wat aan gaan, tot vix dit op haar status sit, toe besef ek dit het seker weer met so iets te doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203428 by Cornel
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Morgan,dankie jy het dit nou baie mooi verduidelik!
Defnitief het ek nie net die mans se koppe deurmekaar gemaak nie ;) ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203427 by klippie
Julle dis scary, maar as Ankia se sussa hier is, dan het ons GEEN fairies meer nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203426 by Morgan
Dis was een van daai chain goed wat die vrouens uit gedink het om die mans te confuse.... lyk my nou is julle ook confused. Jy moes die maand wat jy verjaar gebruik om te se hoeveel weke jy is en jou gebootre datum vir wat jy crave.... of so iets

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203425 by klippie
O, dankie Cornel. Well, ek het obviously nie die memo van daai speletjie gekry nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203424 by joo~ste
Klippie...ek dink jy moet dit copy en paste sodat ek ook kan sien wat Cornel gese het!!?? Ek vrek nou van nuuskierigheid!!! :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago - 15 years 1 month ago #203423 by Cornel
Klippie ek weet presies waarvan jy praat,dit was so speletjie wat die girls op fb gespeel het.............

Julle kan maar rustig raak,ek beplan glad nie op NOU swanger te raak nie....

Baie dankie klippie!

Hier is die verduideliking.......ek het geskryf I'm 3 weeks and craving twirl.......

3 ~ maand waarin ek verjaar
twirl ~ dag wat ek verjaar!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account