More almal
Ugh...vandag eers Woensdag? Die week voel flippen lank....seker oor ek nie in my eie kantoor sit nie....as ek in die ander dame se plek is doen ek niks van my eie werk nie, so nou hoop my werk weer op

Ek het vir Vrydag verlof ingesit, DH gaan nou weer in sy naweke in met werk, so wil darem net so bietjie tyd saam spandeer.
LOL @ Klippie en Cornel...ek het ook gedink dis weer een van daai boodskappe waar mens iets moet kies en dan gaan mense wonder.....
Cornel, jou huisie lyk baie mooi
Strikkie....dalk moet jy 'n homeopaat gaan sien (spelling??) Kan niks verloor nie, en dalk net 'n BFP wen?? Het hulle toe vir DH getoets??
Morgan....Carli se fotos is pragtig!!!
Jooste....vandag die laaste dag van inspuitings?
Ok...so op cd18 vandag....en nou is dit maar vir wag en sien....Verlede jaar die tyd was daar so baie preggy fairies....daar moet definitief iets gebeur!!!! Hoe se ek gister vir iemand....August winds brings dust, it might as well bring us baby dust
Chat later weer....het iemand hier vir induksie - wat nie weet hoe 'n rekenaar werk nie....so dit gaan weer 'n lang dag wees