× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203554 by Cornel
Genade morgan,dit klink GRIEKS!!!!!!!!!!!!!!!

Ek leer maar so op my eie,kyk watse inligting ek kan "steel" van MR GOOGLE!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203553 by sexy~hexy
Morgan, het jy 'n online fotografie kursus gedoen?

Hoeveel kos kursusse by Unisa? Ek wil ook graag verder swot, maar weet nie vir wat nie :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203552 by Morgan
BA Geography en environmental development

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203548 by Cornel
Wat swot jy nou?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203545 by Morgan
Ja Cornel ek het, is al lankal klaar daarmee. Ek swot nou weer deur UNISA. Anders gan my brein vrot.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203539 by Cornel
Morgan het jy nie laas met 'n fototgrafiese kursus begin nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203535 by Goggatjies
Goeie More

hier is die lekker maklike sop resep
Mielie en Bacon

1 pakkie wit uie sop, gemeng met bietjie water
1 hoender aftreksel blokkie, opgelos met bietjie warm water
1 blikkie room mielies
2 koppies melk
1 koppie water
1 teelepel pietersielie (vars, as jy nie vars het nie, is dit reg)
1 pakkie bacon opgekap en gebraai
1 eetlepel mezina (voeg heel laaste by om net bietjie dikker te maak, jy hoef nie al die mezina te gebruik nie)

Kook die melk en water
gooi al die bestandele dan saam behalwe mezina
kyk hoe dik die sop is, en dan gooi jy die mezina laaste by

Lekker eet

Gaan goed met my, het nie klagtes
Sal weer later inloer, moet gou-gou iets klaar maak vir my pa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account