× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203533 by Morgan
Wees maar net baie versigtig tot julle terug is dat die dr jou van die begin af kan dophou en kyk dat als reg loop.

Ok julle ek gan nou weer bietjie werk, sal later weer inloer.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203530 by Cornel
Dis ook wat DH gese het,maar ai die BANG!!!!!!!!!!!!

Maar soos hulle se "WIE NIE WAAG NIE,SAL NIE WEN NIE"!!!!! En iewers moet ek tog daai klein bondeltjie wen!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203525 by Morgan
Thanks julle sy lyk maar altyd so stout en is dan 10 keer stouter!

Ja klip gedog as ek nader aan jou trek sal ek jou meer sien, maar lyk my ek het verniet getrek LOL.

Los die pil des maar wees nog versigtig. Laat hy mooi uit jou sisteem werk dat as julle terug is hier kan julle dadelik weg spring

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203523 by Cornel
Morgan,ons sal maar eers sien......ek wou Desember die pil gelos het,maar nou dat ons nog 3 maande langer bly is ek nie meer so seker nie......... Sal maar nog besluit........ miskien los ek hom tog maar Desember.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203522 by Cornel
Yes!!!!!!! Klippie mens kan sommer sien sy kan nie wag om daai koek te betrek nie !!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203520 by klippie
Ek stem - daai foto'tjes van Carli is cute. Daar's so een foto waar sy so kyk vir daai koek, mens kan sommer in haar ogies sien sy't 'n broek vol planne :-)

Morgan, ja ons moet koffie, ons valleys is mos maar naby aan mekaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203511 by Cornel
Morgan,Carli se "cake smash" fototjies is pragtig!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account