× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203368 by Morgan
As ek kan raad gee.... temp temp temp. Dis al hoe mens sien wat aangan en dit kos niks. As mens dan later dr toe wil gaan en se wat nou het hy/sy al iets om van te werk.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203366 by sexy~hexy
Nee Morgan, daai tyd het ek net gehoor van doen dit 'n dag voor cd14 en 'n dag na cd14, eerste maand was my tyd bietjie uit, 2de maand swanger. En na die laparoskopie was ek ook normaal swanger met die tweeling.

Nou ovuleer ek mos nie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203364 by klippie
Fanks Morgan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203363 by Morgan
Hexy het jy gesukkel om met J swanger te raak?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203362 by Morgan
Klip het vir jou ge inbox op FB. Het vir jou daai info wat jy gesoek het.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
The following user(s) said Thank You: klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203361 by klippie
He he Morgan, darem nou nie heeltemal expert nie, maar ek het al genoeg goed by my are opgespuit om te compete met enige junkie :-)
Wat is daai topic van jou in Afrikaans - ek verstaan nie lekker die vraag nie.

Hexy, ek is nie 100% seker, maar dis hoe ek dit verstaan:
Clomid/Fertomid/Gonal-F vermeerder die aantal follies wat mens produseer.
Menupor help dat al die beskikbare follies "mature" - groot genoeg groei om te ovuleer (want anders het mens baie follies met Clomid, maar net 1 of 2 van hulle "mature")
Cetrotide keer dat 'n mens te vroeg ovuleer (voordat al die Follies mature)
Ovidrel "trigger" ovulasie: as daar baie follies is wat "mature" is, dan spuit mens ovidrel en ovuleer dan +/- 35 uur later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203359 by Morgan
Hexy ek dink sy gaan net hier bo aangaan met die baba beddegoed hier. Hier is n groot mark en hulle goed is rerig baie baie mooi.

Ek kan nie help met ovidrel en menopur nie.... dink klippie is die expert.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account