× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203344 by klippie
Cornel, dis baie mooi - jy is baie talentvol!

Jooste, dit was nie op ons thread nie, maar hulle het lelik gemaak met iemand op ons thread - so onnodig. Dit was aanvanklik 'n funny thread wat verkeerd uitgedraai het...gelukkig het admin dit nou geblok! Menupor laat follies groei - teen Donderdag sal joune HUGE wees! Jy moet kom post as jy klaar by die scan was!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203342 by joo~ste
Ankia
sjoe...dis verligting. Ek het hoeka nou gesit en wonder wie baklei met wie hier...want ek het nou nie regtig aan enige een van ons klomp gedink as die bitchie tipe nie!! Sit daardie bondeltjie van jou nog? Braxton Hicks al gekry?

Cornel
Klink of jy 'n fees gehad het. Ja!!! Sit fotos op - ek nou leka nuuskierig

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203313 by Cornel
Okay dankie ankies!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203311 by Goggatjies
Jooste, gelukkig niks hier op ons blad nie

Cornel ek is bly julle kan darem hier wees vir Kersfees
Jy kan nou meer as een foto laai per blad, solank jy net insert druk na elke foto

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203309 by Cornel
Dankie ankies!

Ja,hierdie jaar hou ek saam my ouers kersfees!!!!!!!!!!!!!

Jooste,ek sal bietjie fotos opsit van my huis........... maar al hoe ek my 2 maande in die SA kan beskryf is AMAZING!!!!!!!!!!! Sjoe dit was regtig lekker..........tenspyte van die koue,het ek dit vreeslik baie geniet!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203301 by joo~ste
Hi julle almal!
Ek het al 'n paar keer probeer opvang...maar my simpel laptop het 'n probleem en gaan hang elke keer as ek op Moomie se site wou ingaan?? :S Nou is dit darem uitgesorteer...so ek kan weer saam gesels.

Ek lees van cat fights?? Gits...bly ek het dit gemis. Was dit op ons thread?

Cornel...welkom terug! Vertel bietjie hoe was jou kuier!

ANkia.....jou tyd is om die draai!!! Whoohhooo!

Sexy / Klippie / Cisca...die res: als okay aan julle kant?

AFM:
Ek is tans op Menopur. Het vandag my 5de inspuiting gegee en gaan Donderdag vir 'n scan om te kyk hoe ek reageer het.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203300 by Goggatjies
Die kruis is pragtig
ongelukkig is ek nie goed met krale nie

Die Rand/dollar doen nie te goed nie. Sterkte daar
het julle al begin praat van Kersfees huistoe kom???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account