× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203297 by Cornel
Daarsy!!!!!!!!!! Hierdie een het ek in die Sa gedoen,maar nou is my idees op!!!!!!!!!!!!!!!

Ankies,met die dat die r/d so sleg is,het ons 'n groot gap in ons salaris..........so nou wil ons maar nog so bietjie bymekaar maak!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203296 by Cornel

Okay,dankie Ankies.....
kom ek probeer gou weer!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203294 by Goggatjies
O no Cornel, hoekom het die tydjie nou langer geword??
As jy 'n picture insit, onthou om insert te druk
Dan sal die foto groter wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203293 by Cornel
Hierdie een het ek gemaak terwyl ek in die SA was.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203290 by Cornel
Dames waar kan ek gaan kyk vir kreatiewe idees..............

Ek het hier 'n groot kruis,wat ek met krale wil uitwerk,maar my idees is op.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203288 by Cornel
Ons tydjie hier in die congo het met 3 maande langer geword.............

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203287 by Goggatjies
Ek het nou gepost en nou is dit weg

Morgan, prodol en vidol het vir ons gewerk vir tande. William het ook baie funny tande gekry.

hallo cornel, welkom terug. Ek is bly jou MIL voel beter, maar dit is ook nie meer lank nie, dan is jy permanent terug in SA.

Sexy hier waai die wind ook verskriklik, moes terug in die huis vanmore om vir W nog 'n baadjie te gaan haal

My ma het die lekkerste room mielies en bacon sop gemaak vir Saterdag, dit was baie lekker, gaan vanaand die resep neerskryf en dit more kom post

Klipster hoe gaan dit verder met jou??

gaan goed met my, het gister sussa se goedjies gewas en van dit is al in ons hospitaal sakkie gepak, moet net 'n paar ander goedjies kry, dan sal ons gesort wees, gaan saterdag gou-gou die laaste goedjies kry

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account