× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #203357 by sexy~hexy
Ag dis goeie nuus Morgan...glo sy gaan die Kaap mis, sy het mos nou 'n "besigheid" begin met die maak van die baba linne....maar nou kan sy weer saam julle almal kuier daar bo ....maak my skoon jaloers!!

Ek en DH kyk oor so stadig maar seker uit vir ander werk....ons is regtig gebless deur ons familie en vriende hier, maar werksgewys is daar nie vir ons 'n toekoms hier nie....maar dis nie nou vir my 'n issue nie....ek sal volgende jaar daaroor worry....

Waar is Strikkie...wil hoor oor haar FS afspraak :S

Ok julle....verduidelik gou vir my.....die ovidrel en menopur...hoe werk dit? Ek wil kyk na ander opsies aangesien die Fertomid nie gewerk het nie....hoe werk daai twee?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203356 by Goggatjies
hehe morgan - sterkte met die aardrykskunde - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203350 by Morgan
Ai julle ek kort n "world map showing the biomes where food production is the greatest" en dink julle ek kry een....... NEE. Eks nou al gatvol.

Het julle gehoor die goeie nuus van M2M??? sy trek die kant toe!!! Haar man het baie goeie job offer gekry. So nou is daar nog boyfriends vir Carli LOL.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203349 by Goggatjies
Klipster as die BH al hoe nader aan mekaar kom, sal ek weet dit is die regte ding, maar daar maal so baie dinge deur my kop as kontraksies moet begin
Die eerste ding is, Petrus moet by die huis kom as hy by die werk is
Ek moet William by die skool gaan haal
Dan moet ons eers W na iemand toe vat, en hulle bly in Randfontein, gelukkig werk my broer net hier naby, so as dit by huistoe gaan tyd is kan hy altyd vir W oplaai
Maar ek moet nog W se tas ook pak, miskien moet ek maar 'n ou emergency tassie vir hom pak en reg he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203347 by Goggatjies
Jooste - gelukkig nog niks Braxton hicks gekry nie
Maar ek is seker dit gaan ook nog kom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203346 by joo~ste
Klippie
Dis jammer om te hoor. Ek hoop die slegte-vibe waai oor en almal raak weer okay met mekaar. Ja - ek het so van jou verstaan dat Menopur die goetertjies laat groei. Ek is vreeslik opgewonde om te sien wat gaan vir wat as ek Donderdag gaan. Kan letterlik nie meer wag nie. Ek is ook baie positief vir hierdie siklus. Ek glo regtig dit gaan hierdie keer werk!

Gaan jy nie weer op IVF gaan binnekort nie? Ek onthou dat jy 'n breuk gevat het vir 'n siklus of twee.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #203345 by klippie
Ja Ankia, ek het al vergeet van BH! Het jy dit al gekry? - Jy ken seker al die verskil of skrik mens nog steeds?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account